Riverside Bungalows Sabie
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 222 Main Road, Sabie, 1260, Mpumalanga
- Vanaf R800 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Riverside Bungalows Sabie is in 'n rustige kompleks in die dorpie Sabie, Mpumalanga, geleë. Die kompleks is op die oewer van Sabierivier geleë en is naby Sabie-waterval.
Die verblyf bied slaapplek aan 4 gaste in 'n selfsorgwoonstel met 1 slaapkamer. Die lugversorgde slaapkamer het 'n dubbelbed, stapelbed en die en suite-badkamer het 'n stort. 'n Dubbelslaapbank is in die sitkamer beskikbaar. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, ketel en kooktoebehore. Bykomende geriewe sluit 'n TV, DStv, wasmasjien en parkeerplek op die perseel in.
Die kompleks het 'n swembad, putt-putt-baan, braai-area en tafeltennis beskikbaar vir gaste om te geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Stapelbed
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Willem Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 68
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 222 Main Road, Sabie, 1260, Mpumalanga
- Gaste dink Riverside Bungalows Sabie het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 222 Main Road, Sabie, 1260, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang