Successfully reported
+30

Riverside Country House

Gastehuis
Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 River Lane, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 800 R2 520 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Riverside Country House is 'n pragtig gemeubileerde selfsorghuis in Swellendam, aan die voet van die manjifieke Langeberg en langs die Koornlandsrivier.

Hierdie dubbelverdiepinghuis bied slaapplek vir 4 gaste op 'n slag en bestaan uit 2 slaapkamers met lugversorging, beide gemeubileer met koningingrootte beddens en kaste, en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Gehalte linne en badhanddoeke word voorsien vir die gaste se gerief.

Die ruim kombuis is toegerus met moderne toestelle, insluitend 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, eetgerei, breekware en 'n sentrale eetkamertafel met 6 sitplekke. Bykomende geriewe sluit in 'n yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en wasmasjien in die aparte opwaskamer. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n eetkamertafel met 8 sitplekke en 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n binnenshuise kaggel. Gaste kan vermaak geniet met die voorsiene TV met Netflix en gratis WiFi.

Die leefarea lei na 'n patio, swembad en tuin met pragtige uitsigte oor die Langeberge. Daar is 'n piekniekarea met 'n vuurput onder in die tuin en 'n dubbelmotorhuis vir veilige parkering. Die eiendom se ligging is 'n kort 500 meter stap na die hooftoeristestrook van die dorp waar jy restaurante, koffiewinkels, 'n museum en winkels sal vind.

Hierdie eiendom is van die kragnetwerk af.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
TV
Lugversorging
Verwarmer
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Michelle K
Saam met lewensmaat
5.0
Clean, neat, beautiful, stylish home. Highly recommend Riverside Country House! Wow, we had an amazing stay! Lynette was a wonderful ho...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Carina B
Saam met lewensmaat
5.0
Puik akkommodasie. Netjies en pragtig binne en wonderlike ligging langs die rivier. Baie dankbaar dat ons honde ook welkom was.
Jan 2025
Meganharriet J
Gesin met klein kinders
5.0
Lovely family home. Lovely family home! Cot and high chair available for my baby, and some puzzles and a book set that my 3-year-old en...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024
Tertia M
Saam met lewensmaat
4.8
Spyt ons het so kort daar gebly. Dorp en akkommodasie pragtig. Dit is loshande die mooiste huis waar ons nog ooit gebly het. Die lig stroom in. Keurig...
Sien meer
Mei 2025
Paula N
Gesin met tieners
4.8
Beautiful setting. Lovely, but at least 2 toilets would help. Creaking floors annoy others trying to sleep. Otherwise excellent.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lynette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 1 River Lane, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Gaste dink Riverside Country House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 800
R 2 800 R 2 520
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R2 800
R 2 800 R 2 520
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 800
R 2 800 R 2 520
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 River Lane, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAebb201c7fa049f2a2e05ec9a9ec9da1522f4f81bb68487a653dd90371f85ecb5b2c5c37f9d5ba1ad9eb53b7974e6d072be42?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 800 nouVanaf R2 520 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 1 River Lane Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.013439634115 20.454695582803
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang