Riverside
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 18 Meier Street, Gonubie, 5257, Oos-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Hierdie selfsorg-akkommodasie is uniek langs die oewer van die Gonubie-rivier geleë in een van die mees gesogte plekke in die omgewing.
Riverside Accommodation bied die ideale ontsnapping. Geleë net 'n paar treë van die ski-bootklub, hoofstrand en sportklubs. Ons pragtig ingerigte eenslaapkamer-eenheid is volledig toegerus vir u gerief. Ekstras sluit in slim-TV-kyk en supersnelle Wi-Fi, swembad en braai-area, sowel as meergeriewe.
Die eenheid is oopplan, met 'n kombuis en 'n leefarea wat lei na 'n balkon met 'n pragtige uitsig oor die rivier. Of u nou hier is vir ontspanning, visvang of vir 'n sportbyeenkoms, ons bied die beste plek om anker te gooi!
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Jenny Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 17
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 18 Meier Street, Gonubie, 5257, Oos-Kaap
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 18 Meier Street, Gonubie, 5257, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang