Successfully reported
+19

Riverside Farm

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 377 Eland Road, Golden Mile Estate, Naauwpoort, Witbank, 1034, Mpumalanga
  • Vanaf R2 999 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Riverside Farm is geleë in die Golden Mile Estate, 24 km buite Witbank. Hierdie smaakvol gemeubileerde huis met 4 slaapkamers is geleë aan die oewer van die Olifantsrivier en Witbankdam, wat ideaal is vir visvang en watersport.

Die huis bied slaapplek vir 8 volwassenes in 4 slaapkamers en het 3 volledige badkamers met baddens en storte. Daar is 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed, 2 slaapkamers met 'n koningingrootte-bed in elk, en nog 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens.

Die huis bestaan uit 'n oopplan-kombuis, sitkamer en eetkamer, sowel as 'n lieflike stoep met buitemeubels en pragtige uitsigte. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, oond en stoof, en mikrogolfoond. Bykomende geriewe sluit in braaigeriewe, veilige parkering en 'n TV.

Gaste het toegang tot 'n gedeelde glybaan om bote op die dam te lanseer. Aangesien die huis binne die Golden Mile Estate geleë is, kan gaste die natuur se beste geniet met vrylopende wild, soos sebras, elande en wildebeeste. Gaste kan self ry of die reservaat stap op hul gemak en die pragtige natuurskoon inneem.

Riverside Farm is 146 km vanaf Johannesburg en 131 km vanaf OR Tambo Internasionale Lughawe geleë.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Schalk D
Gesin met klein kinders
5.0
This place is a hidden gem, family-friendly, peaceful getaway. This place is a hidden gem. Even though we had extremely bad weather, we...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Alphie D
5.0
Die huis is goed geleë en ideaal vir 'n wegbreek. Dit is 'n baie lekker huis, veral vir 'n groep vriende of familie. Die huis is goed ingerig en het a...
Sien meer
Okt 2025
Comin B
Saam met vriende
5.0
Rustige atmosfeer. Ons het dit baie geniet en sal vir seker weer teruggaan.
Okt 2024
Reinhardt M
4.8
Baie lekker. Baie lekker gebly, alles skoon en netjies. Gasheer het baie moeite gedoen om alles perfek te hê en ekstra gedoen op versoeke.
Sep 2025
Pieter R
Gesin met klein kinders
4.8
Very neat, quiet place. Nice relaxing weekend. Wind can become a problem with gazebos. Very neat, quiet place. Nice relaxing weekend. W...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Revani Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 377 Eland Road, Golden Mile Estate, Naauwpoort, Witbank, 1034, Mpumalanga
  • Gaste dink Riverside Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 999
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 999
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 2 999
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 377 Eland Road, Golden Mile Estate, Naauwpoort, Witbank, 1034, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb200848ef32e73902becad811b621369611f47c1c3a960ca4514f7818c6b199b87667f6591722fe60af4de98560fd613f9eb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 999 per nag (plek vir 8) 12 5 1 5 377 Eland Road Golden Mile Estate, Naauwpoort 1034 Mpumalanga 021 201 8901 12:00-18:00 11:00 -25.949598898659 29.283955693245
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang