Successfully reported
+25

Riverside Holiday House 35643

Selfsorg
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 30 2nd Avenue, Riverside, Klein Brak River, 6503, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 000 per nag (plek vir 9)

Beskrywing

Riverside Holiday House 35643 is 'n selfsorghuis in die woonbuurt Riverside, Klein-Brakrivier. Die rivieroewer is 100 m van die eiendom af en is ideaal vir visvang, kanovaart of om net langs die water te ontspan en voëlkyk te doen.

Verblyf word in die hoofhuis en 'n rondawel gebied. Die huis beskik oor 2 slaapkamers wat 'n badkamer met 'n gasgeiser, 'n bad en 'n aparte toilet deel. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n kleedkamer met 'n klerekas. Die tweede slaapkamer het 3 enkelbeddens, 'n kleedkamer en kas. Die rondawel het 'n dubbelbed, 'n stapelbed en 'n slaapbank.

Die sitarea het 'n gemaklike hoekbank en 'n TV met volledige DStv-kanale. Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, en 'n wasmasjien asook 'n ontbythoekie met 4 stoele.

Daar is ook onderdakparkeerplek vir 2 voertuie en 'n buite-ingeboude braai.

Alle linne word voorsien, maar gaste moet eie handdoeke saambring. Geen troeteldiere word toegelaat nie. Geen rook in die huis of rondawel nie.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 4 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

5

1 x Dubbelbed

1 x Enkelslaapbank

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad

Badkamer

Toilet

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort

Dít is wat jy hier sal kry

TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.7/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 14

Resensies 4

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 30 2nd Avenue, Riverside, Klein Brak River, 6503, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 000
per nag (plek vir 9)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag (plek vir 9)
Vanaf
R 4 000
per nag (plek vir 9)
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 30 2nd Avenue, Riverside, Klein Brak River, 6503, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAE1AXA7AIlHODxyEbfVMBFsMuKdV6vNkIJuS68mbVjJbyVWIcJF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 9) 30 2nd Avenue Riverside 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.081154 22.132748
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang