Successfully reported

Riverside Lodge

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 164 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.5
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.2
Veiligheid
4.3
Jaco P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Baie netjiese kamer met als wat mens nodig het vir oornag verblyf. Verskriklik lekker gebly en baie lekker geëet by die restaurant.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephan V
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Was baie netjies. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Alles was sommer bakgat, dankie. Sal 100% aanbeveel, sal weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francisca G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Fantasties! Dit was 'n besondere ervaring om so teen die rivier te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jakobus H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Veilig netjies en skoon. Lekker gebly, die badkamer vloer is nie veilig na die stort. Kyk asb. daarna!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Em H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Skoon, netjies en langs die rivier. Die diens was puik en die personeel baie respekvol en hulpvaardig. Die kinders het dit ook geniet! Die lekkerste stort!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lukas B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Lekker gerieflik, maar het verkies om wegneem-etes oorkant die straat te koop. Nie 'n goeie nagrus gehad nie. Gaste op boonste vlak was heelnag rumoerig. (Houtvloer tussen grondvlak en boonste verdieping, kraak en laat alle klanke deur as persone bo rondloop ens.).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ryan M
1 nag Saam met vriende
4.8
Aug 2025

Baie tevrede. Netjies, eenvoudig en skoon. Staff is behulpsaam en die pub op die perseel se kos is baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Annemien V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Oornag gebly as deel van 'n roadtrip. Baie lekker gebly. Netjiese lodge met mooi uitsig oor die rivier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Trish B
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2025

Pleasant and friendly environment. This is the second time we have stayed here on our travels and would recommend it as a layover.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Emmerentia Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 179

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 899
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 899
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 899
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 74 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Aliwal Street, Aliwal North, 9750, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8fdc0dfe61727ccb77e611b1f0c71c93bbbb546c494a82aaa176e3fd6b220bc30f29ae7b60582fad9e31f171109555bfbd10?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R899 per nag (plek vir 2) 164 5 1 5 1 Aliwal Street Aliwal North 9750 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -30.6862837 26.7065597
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang