Successfully reported
+92

Riverside Lodge

  • Kapasiteit: 74 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Aliwal Street, Aliwal North, 9750, Oos-Kaap
  • Vanaf R899 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Riverside Lodge bied 'n rustige toevlugsoord in Aliwal-Noord, 'n dorpie aan die Oranjerivier se oewer. Dis in die hartjie van 'n florerende landboudistrik en het 2 warmwaterbronne met hoë konsentrasies minerale en gasse. Daar is ook historiese besienswaardighede en natuurreservate in die omgewing.

Verblyf word gebied in 14 kamers met 2 enkelbeddens elk, 4 Gesinsuites met 'n volledige rivieruitsig, dubbelkamers, 2 gesinskamers of 4 standaard-koningkamers. Die kamers met dubbelbeddens/koninggrootte-beddens of 2 enkelbeddens bied slaapplek aan 2 gaste elk, en die 2 gesinskamers het elkeen slaapplek vir 6 gaste. Elke kamer het gratis WiFi (die sein mag soms swak wees weens die afgesonderde ligging), 'n privaat ingang, 'n en suite-badkamer en koffie- en teemaakgeriewe.

Gaste kan heerlike etes by die lodge se restaurant of drankies by die kroeg geniet en in die gemeenskaplike swembad afkoel.

Doendinge en besienswaardighede in die omtrek sluit gholf, voetslaan, wildkyk en warmwaterbronne in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
Mooi uitsig

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 164 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.5
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.2
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Jaco P
Gesin met klein kinders
5.0
Baie netjiese kamer met als wat mens nodig het vir oornag verblyf. Verskriklik lekker gebly en baie lekker geëet by die restaurant.
Sep 2025
Stephan V
Saam met vriende
5.0
Was baie netjies. Ons het baie lekker gebly.
Mei 2025
David M
Saam met lewensmaat
5.0
Alles was sommer bakgat, dankie. Sal 100% aanbeveel, sal weer kom kuier.
Mei 2025
Francisca G
Gesin met klein kinders
5.0
Fantasties! Dit was 'n besondere ervaring om so teen die rivier te bly.
Mrt 2025
Jakobus H
Saam met lewensmaat
5.0
Veilig netjies en skoon. Lekker gebly, die badkamer vloer is nie veilig na die stort. Kyk asb. daarna!
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Emmerentia Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 179

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 1 Aliwal Street, Aliwal North, 9750, Oos-Kaap
  • Gaste dink Riverside Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 899
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 899
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 899
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 74 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Aliwal Street, Aliwal North, 9750, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8fdc0dfe61727ccb77e611b1f0c71c93bbbb546c494a82aaa176e3fd6b220bc30f29ae7b60582fad9e31f171109555bfbd10?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R899 per nag (plek vir 2) 164 5 1 5 1 Aliwal Street Aliwal North 9750 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -30.6862837 26.7065597
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang