Successfully reported

Riverside Manor

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 102 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Karen N
1 nag
5.0
Aug 2025

Peaceful stay, friendly host. The friendly host has a lovely place. Peaceful and comfortable. The small kitchenette has all items required. Would recommend Riverside Manor.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ina G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Rustige, veilige oornag opsie. Baie dankie, weereens was dit baie lekker en gemaklik. Ek sal definitief volgende jaar weer daar oorslaap oppad Durban toe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Netjies, skoon, rustig. Dit was 'n pragtige plek - lieflike rustige plaas atmosfeer - netjies en skoon - net wat ons nodig gehad het om weg te breek uit die gewoel van die stad - sal dit aanbeveel vir enige iemand wat sy siel wil verfris.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sean S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Perfect. Was a short stay overnight to do the Berg100 the next day. Perfect for what I needed. Great place, will come back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris V
1 nag
4.8
Mrt 2025

Presies waarvoor ek gesoek het, Steve was baie aangenaam. Ek het deelgeneem aan die Berg 100 fiets wedren wat begin het in Nottingham Road, 'n kort afstand daarvandaan. Dit het baie goed uitgewerk vir my, sal weer daar oornag volgende keer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Naseerah K
Kort verblyf
4.6
Jul 2025

Awesome stay. Loved it. Heating needed some improvement. But loved the experience. Clean and neat. Staff were very accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lindiwe C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2025

Beautiful and short. The place is beautiful and quiet, perfect for someone who is looking to relax. Looking forward to booking again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marina D
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2025

Rustige, veilige oornag plekkie, met pragtige uitsig. Ons het lekker geslaap, net 1 nag geboek, klein maar die noodsaaklike is daar.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Maria A
Kort verblyf
4.0
Sep 2025

Great venue but attention to cleanliness is needed. The location is beautiful and it was great value for money. However, the facility is in desperate need of an upgrade. The biggest concern was the cleanliness. We found that most of the dishes and glasses in the kitchen were not properly cleaned and we had to wash them before using them. We went to buy our own kitchen sponges and cloths since the ones provided were really old. It seems like staff do the bare minimum and don't clean very much. The house was dusty and dirty.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Lizane O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Jul 2025

Omgewing mooi. Blygeriewe kan verbeter. Die plekkie is baie basies. Die grootste probleem was dat daar 'n paar dingetjies is in terme van higiene wat 'n goeie idee is, maar wat nie onderhou word nie. Dis goed wat maklik reggestel kan word. Ons het gevra vir 'n nuwe en skoon skottelgoedwas sponsie en die "nuwe" een was ook al so oud dat die skropkant begin losrek het van die sponsie. Dit laat my wonder oor die res van hul skoonmaakdienste. Die badkamer het 'n houer vir sakkies waarin sanitêre doekies weggegooi moet word, maar die houer is leeg. Niemand het dit kom volmaak nie, tensy dit daarvan dat ek dit uitgewys het.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Steven Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 102

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 390
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 390
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 390
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 51 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R103 Rosetta, Rosetta, 3301, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAyMWQ5ZTY2LTZmMjctNDg0ZC05MjAzLTdiMWMwZmU0YjYyMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R390 per nag, vir 2 mense 102 5 1 5 R103 Rosetta Rosetta 3301 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.297964150642 29.978985786438

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang