Successfully reported
+26

Riversong Wellness and Living

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 4 Grace Close, Stanhaven Estate, Stanford, 7210, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Riversong Wellness and Living bied luukse selfsorgverblyf op 'n omheinde landgoed aan die oewer van die Kleinrivier in Stanford. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek waar hulle kan ontspan en hierdie geskiedkundige dorpie en sy omgewing kan geniet

Gaste kan kies tussen 2 eenhede, albei met privaat ingange, gemaklike beddens, privaat en suite-badkamers, linne en handdoeke, sitareas, kombuisies, stoepe, omsetters en sonpanele. WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel. 'n Gesonheid-studio op die perseel bied joga- en Qigong-klasse aan. Aktiwiteite soos staproetes en fietsroetes, en geriewe soos restaurante en verskeie wynplase is naby. Hermanus is ongeveer 21,7 km ver en Gansbaai is ongeveer 20,9 km ver.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Isabel N
Saam met lewensmaat
5.0
Absolutely stunning place and views. We had an incredible, wonderful stay at Riversong, river room. To the finest detail with flowers a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Gail G
Saam met lewensmaat
5.0
So perfectly suited to us. The location was perfect - open spaces to walk our dog, beautiful views and tranquil surroundings. The room ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Harrie H
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig! Silwerskoon en uitstekend toegerus. Heerlike beskuit, luukse bed en 'n groot stort met 'n mixer tap wat goed werk. Tot my boekwurm-vrou se vre...
Sien meer
Sep 2025
Louié K
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike kamer met 'n pragtige ligging! Lieflike kamer, keurig ingerig met alles wat jy nodig het. Vivian het aan alles gedink.
Sep 2025
Jacqueline V
Saam met lewensmaat
5.0
Ongelooflik lekker. Baie beslis waarde vir jou geld. Ongelooflike mooi omgewing en die verblyf was perfek. Alles wat nodig is, is in die selfsorg. Dit...
Sien meer
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Vivien Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • 4 Grace Close, Stanhaven Estate, Stanford, 7210, Wes-Kaap
  • Gaste dink Riversong Wellness and Living het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 4 Grace Close, Stanhaven Estate, Stanford, 7210, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd92a8fc7b323b8a62f282dae4703ee6fddfd7682459f9274ce03bf6e9248e5b7aaa0f66eb52d4ffb6ec1246db0674a088048?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 3) 8 5 1 5 4 Grace Close Stanhaven Estate 7210 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -34.43940996708 19.468396828871
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang