Riverstay
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Der Lingen Street, Ruhe Farm, Kroonstad, 9500, Vrystaat
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Riverstay is op die oewer van die Valsrivier in die Vrystaat en bied gerieflike verblyf in selfsorgeenhede. Die perseel is ideaal vir hengel en voëlkyk.
Eenheid 1 het slaapplek vir 2 gaste met 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n Snappy Chef en 'n mikrogolf toegerus.
Eenheid 2 is 'n kleiner eenheid met 'n dubbelbed en 'n stort. Daar is ook 'n yskas en 'n mikrogolf en die eenheid bied 'n prgatige uitsig oor die rivier.
Eenheid 3 is die grootste eenheid en het 'n kombuis, eetarea, sitarea en 'n badkamer met 'n bad.
'n Seisoenale swembad, braaigeriewe en parkeerplek is beskikbaar. Klein troeteldiere word in Eenheid 1 teen 'n ekstra koste toegelaat en moet vooraf gereël word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Miemie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 79
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Van Der Lingen Street, Ruhe Farm, Kroonstad, 9500, Vrystaat
- Gaste dink Riverstay het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Der Lingen Street, Ruhe Farm, Kroonstad, 9500, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang