Successfully reported
+24

Riverstone Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blaauwheuvel 121, Tankwa Karoo, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Vanaf R3 500 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Riverstone Cottage is geleë in Tankwa River Lodge, aan die oewer van die Tankwa-rivier. Dit is die ideale plek vir gaste wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek.

Die kothuis bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers, met slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders. Beide slaapkamers is gemeubileer met 'n koninggrootte bed en 'n kindergrootte enkelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Beide kamers is ook toegerus met 'n plafonwaaier.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n eetarea en 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n kaggel. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, oond en stoof.

Gaste kan buite ontspan rondom die vuurput, 'n verfrissende duik in die plaasreservoir net 200 m van die kothuis af geniet, en toegang hê tot braaigeriewe, gratis WiFi en veilige parkering. Riverstone Cottage is teen die oostelike platorand van die Tankwa Karoo geleë en is 105 km van Mattjiesfontein, 70 km van Sutherland en 177 km van Ceres af geleë.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koninggrootte-bed

1 x Kinderbed vir 1

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koninggrootte-bed

1 x Kinderbed vir 1

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Peter Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Blaauwheuvel 121, Tankwa Karoo, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 500
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 3 500
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blaauwheuvel 121, Tankwa Karoo, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA49d4c4293dbaef1b415c369f7f212afaf0e61574ee1716a1138e6d1faf74a93818ee4a144391af750ffa6e4f3dff9038a205?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag, vir 4 mense Blaauwheuvel 121 Tankwa Karoo 6920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.503578712537 20.239117439359
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang