Riverstone Game Farm
Kry 20% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Okt 2025 tot 12 Des 2025.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R323, Portion 5 of Okkerskraal Farm 105, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
-
Vanaf
R3 400R2 720 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Riverstone Game Farm is op 'n wildsplaas naby Ladismith in die Wes-Kaap geleë. Dit bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, aktiwiteite en besienswaardighede.
Die verblyf beskik oor 2 eenhede. Die River Cottage is oorkant die rivier van die Farm House. Dit beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 8 gaste. Die eerste 2 slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n dubbelslaapbank in die leefarea. Die aparte badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die sitkamer het gemaklike sitplek en gaste het toegang tot gratis WiFi. Die kothuis lei na 'n stoep met braaigeriewe.
Die Farm House beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die eerste 2 slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv en 'n DVD-speler. Die eetarea het oorgenoeg sitplek en gaste het toegang tot gratis WiFi. Daar is lieflike braaigeriewe en 'n swembad. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek in 'n motorhuis op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Annerie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- R323, Portion 5 of Okkerskraal Farm 105, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
- Gaste dink Riverstone Game Farm het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R323, Portion 5 of Okkerskraal Farm 105, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang