Riverview Cabin @ Morgs
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 233 Inchara Drive, Morgan's Bay, 5290, Oos-Kaap
- Vanaf R2 250 per nag, vir 5 mense
Beskrywing
Riverview Cabin @ Morgs is 'n bekoorlike houthuisie met 2 slaapkamers in Morgan's Bay met rivieruitsigte en is stapafstand van die strand af geleë. Die huisie bied slaapplek vir 4 volwassenes en 1 kind.
Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, en die tweede badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. 'n Matras slegs vir kinders is in die leefarea beskikbaar.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die oopplan-leefarea bied 'n eetkamertafel, gemaklike sitplek en 'n TV.
Bykomende geriewe sluit in 'n slim-TV (gaste moet hul eie internet voorsien), OpenView TV-kanale, 'n dek met 'n braai-area en veilige parkering binne 'n omheinde tuin.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Kindermatras vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Zelda Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 233 Inchara Drive, Morgan's Bay, 5290, Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 233 Inchara Drive, Morgan's Bay, 5290, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang