Successfully reported
+22

Riverview Country Inn

Gastehuis
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Main Swinburne Road, Harrismith, 9880, Vrystaat
  • Vanaf R840 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Riverview Country Inn bied gerieflike verblyf in Harrismith. Dit is ideaal vir 'n paartjie of gesin wat graag van die stadsgedruis wil ontsnap.

Hierdie gastehuis bied 6 dubbelkamers, 3 tripelkamers en 2 gesinskamers. Die dubbelkamers het 'n dubbelbed, die tripelkamers het 'n dubbelbed en 'n enkelbed en die gesinskamers het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort of bad.

Al die kamers het 'n tee- en koffieskinkbord en die gesinskamers het ook 'n yskassie en mikrogolf.

Gaste het toegang tot die tuine, gemeenskaplike swembad en die restaurant op die perseel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Restaurant op die perseel

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Casper D
Gesin met tieners
5.0
Heerlik en sal weer terug wees. Oornag saam met gesin oppad terug huis toe vanaf KZN. Kamers was gerieflik met verwarmer en elektriese kombers wat die...
Sien meer
Jul 2025
Janet V
Saam met vriende
5.0
Beste halpad stop oppad Comrades toe! Ons het heerlik gebly. Die restaurant was soos 'n groot plaas kombuis, met sy kaggel. Ons kamer was so lekker wa...
Sien meer
Jun 2025
Renè S
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelik. Ons het baie lekker gebly en die diens was uitstekend gewees. Baie gemaklike oornagplek.
Apr 2025
Clarissa B
Gesin met tieners
5.0
Lekkerste oornag. Baie lekker gebly, vreeslik oulike huisie vir ons gesin wees.
Apr 2025
Alisia K
Gesin met klein kinders
5.0
Absolutely worth it. It was a very nice place. The people were friendly and the room was clean and prepared even though we were early f...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Jennifer Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 37

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 1 Main Swinburne Road, Harrismith, 9880, Vrystaat
  • Gaste dink Riverview Country Inn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 840
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 840
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 840
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Main Swinburne Road, Harrismith, 9880, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc03106818f68a390329bebcc5ff519a7f936553f4d1a217bc53871a89fdcc486c44d957b64796a41e6efc68e7ea3d54a93a3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R840 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 1 Main Swinburne Road Harrismith 9880 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.34786 29.277878
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang