Successfully reported

Riverview Guest House

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
David K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Buitengewone gasvryheid net buite Addo. Baie netjies en skoon met alle basiese noodsaaklikhede tot jou beskikking. Lorraine se gasvryheid is besonders en sy gaan uit haar pad om jou te laat tuis voel en behulpsaam te wees. Ideaal vir besoeke aan Addo.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lorraine
Riverview Guest House
Hi David, Baie dankie, ons waardeer jul terugvoer. Dit was awesome om julle by ons te hê.

Freddie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Sal aanbeveel. Verblyf was perfek vir die twee van ons. Baie veilig en alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alison B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Good value for money. Had a lovely stay. The room was beautifully clean, new and neat. The unit had everything we needed and I would recommend the place to anyone. Well done to the host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lorraine
Riverview Guest House
Hi Alison, So glad you enjoyed your stay with us. Take care. Kind regards, Lorraine

Lochi L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2025

Lekker. Yup! Lekker gebly! Sal dalk weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Leon H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Gerieflik, gemaklik, rustig, privaat. Baie rustig, gemaklik, goed ingerig, en vriendelike behulpsame gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lorraine
Riverview Guest House
Hi Leon, Baie dankie dat julle by ons gebly het en dat alles rustig en gemaklik was. Groete, Lorraine

Cecile N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Een groot fantasties. Fantasties gebly. Loraine die gasvrou was uitstekend. Baie vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annamarie L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Heerlil. Baie lekker, skoon en netjies, en naby Addo se hek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynn D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

"We will be back". Our host was exceptional in all aspects, and went "above and beyond" in making our stay comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Netjies. Gasvry. Idiaal geleë vir 'n oorslaap of vir Addo. Baie netjies. Egpaar baie gasvry. Naby aan Addo Elephant Park geleë en 'n gemaklike oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lorraine
Riverview Guest House
Hi Annelie, Baie dankie dat julle by ons oornag het. Groete Lorraine

Hettie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Netjies, gerieflik. Vriendelike mense. Baie, baie netjies en als wat nodig is vir oornagverblyf. Lekker bed en stort. Die gasheer en gasvrou is wonderlik en loop die ekstra myl. Baie dankie julle. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lorraine
Riverview Guest House
Hello Tannie Hettie, Dit was heerlik om julle hier te kon hê en te ontmoet. Nie een geweet van julle hier, julle is so rustig. Baie dankie, ons waardeer dat julle by ons gebly het en vir die mooi boodskap. Groete Lorraine en Mark

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lorraine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 121 Aquavista Crescent, Colchester, Gqeberha (Port Elizabeth), 6175, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc7210f52f0eed660db6b2b404fe304d79a6bc5b5a49f16f3b5c67f774d0c5f2fdd70b3aff4c6ac5de578eb52f89516352b45?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 121 Aquavista Crescent Colchester 6175 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.708056750802 25.802441330522

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang