Riverview Spa & Accommodation
Beskrywing
Chalet 3 het 'n uitsig oor die tuin en op die Zwartkopberge. Hierdie grasdakchalet is ruim en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad en toilet. Die chalet het 'n TV, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort-oor-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Gaste moet asseblief die stil en rustige omgewing respekteer. Besoekers word nie op die perseel toegelaat nie. Babas of kinders onder 14 jaar word nie toegelaat nie. Troeteldiere word nie toegelaat nie. Geen selfoongebruik in openbare areas nie as gevolg van die spa-bedrywighede. Let asseblief daarop dat daar geen WiFi of selfsorggeriewe is nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Chalet 4 is 'n grasdakchalet met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die kombuisie is met 'n mikrogolf, oond en yskassie toegerus. Die stoep het 'n uitsig oor die Krokodilrivier en bome.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Gaste moet asseblief die stil en rustige omgewing respekteer. Besoekers word nie op die perseel toegelaat nie. Babas of kinders onder 14 jaar word nie toegelaat nie. Troeteldiere word nie toegelaat nie. Geen selfoongebruik in openbare areas nie as gevolg van die spa-bedrywighede. Let asseblief daarop dat daar geen WiFi of selfsorggeriewe is nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Riverview Spa, Zwartkop, Beyers Naude, Muldersdrift, 1747, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang