Riverview Spa & Accommodation
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Riverview Spa, Zwartkop, Beyers Naude, Muldersdrift, 1747, Gauteng
- Vanaf R1 700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Riverview Spa & Accommodation is geleë aan die oewer van die Krokodilrivier, op die grens van die Wieg van die Mensdom-terrein. Riverview Spa is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige boswegbreek, weg van die stadslewe.
Riverview Spa & Accommodation bestaan uit 7 chalets, wat uniek en smaakvol versier is. Hierdie chalets is gemeubileer met 'n koningingrootte bed of 2 driekwartbeddens en beskik oor en suite-badkamers. Al die chalets bevat 'n TV met geselekteerde DStv-kanale, 'n yskassie sowel as tee- en koffiemaakgeriewe.
Vir ontspanning kan gaste half- of voldag-spa-pakkette vooraf bespreek, wat 'n 4 tot 6-uur sessie met spa-behandelings en etes insluit. Ontbyt word om 09:00 bedien en ander heerlike middagetes word in die koffiewinkel bedien. Aandete word by die chalets afgelewer.
Piekniekmandjies kan gereël word om langs die rivier te geniet. Die eiendom beskik ook oor 'n swembad en veilige parkering vir voertuie.
Riverview Spa & Accommodation is minder as 'n uur se ry vanaf Pretoria, 30 minute se ry vanaf Johannesburg en 15 minute se ry vanaf Lanseria Internasionale Lughawe geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Elmari Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 46
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Riverview Spa, Zwartkop, Beyers Naude, Muldersdrift, 1747, Gauteng
- Gaste dink Riverview Spa & Accommodation het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Riverview Spa, Zwartkop, Beyers Naude, Muldersdrift, 1747, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang