Successfully reported

RiverWalk Guest House

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 287 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Kevin N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Awesome, great location. My stay was superb with a friendly host and lovely accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanet E
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Wonderful. Pleasant stay, very neat and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carin H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie lekker gebly - dankie. RiverWalk was baie aangenaam om oor te slaap. Baie rustig en pragtige omgewing. Ons motor was veilig geparkeer en ons was baie vriendelik ontvang met duidelike aanduidings en voorstelle. Ons het alles gehad wat ons nodig sou kry en meer. Kan dit hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannetjie
RiverWalk Guest House
Dankie, Carin. Bly julle het ons pragtige dorp geniet. Groete, Hannetjie

Lizel H
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Very nice. Evelyn was very nice and helpful. I would recommend anyone to stay there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilze O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Fantastiese, rustige wegbreek. Mooiste uitsig. Rustige atmosfeer. Stapafstand vanaf die kern van Clarens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rouxan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Clarens is in baie mooi omgewing en is 'n plesier om te besoek! Evelina was van die begin af baie vriendelik en behulpsaam met ons aankoms! Haar ontbyt Saterdag oggend was heerlik! Mooiste uitsig op die berg! Baie rustige en stil bure gehad wat dit vir mens aangenaam gemaak het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Warm and comfy! We enjoyed our stay although it was short. The location is central but very quiet, and room 7 on the third floor was lovely, spacious, and warm with heaters and an electric blanket. The bed is super comfy, and the bath was a treat in the middle of winter. We will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Guillaume M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Vriendelike gasheer en pragtige kamers. Heerlike kuier. Akkommodasie was pragtig en naby geleë aan restaurante. Baie vriendelike ontvangs gekry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Motsei S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Warmth. The staff were very friendly. Always willing to assist.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerda L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Perfek vir 'n wegbreek! Ons het baie welkom gevoel en baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Hannetjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 287

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 750
per nag, vir 1 mens

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 1 mens
Vanaf
R 750
per nag, vir 1 mens
Bespreek
  • Kapasiteit: 13 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 387 Church Street, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRkYjVmNTI5LTBiNjYtNGEzZS04ODIxLWU2YTNjMDdlYTgxZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 1 mens 287 5 1 5 387 Church Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.513160988885 28.420823717583
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang