Riviera Hotel
Beskrywing
Hierdie kamer is ideaal vir 'n paartjie of gesin van 4. Die kamer het 'n koninggrootte-bed en stapelbed vir kinders. Die badkamer is toegerus met 'n bad of 'n stort. Dit het 'n mini-kombuisie met 'n yskas, mikrogolf, breekware en eetgerei. Dit is nie selfsorg nie. Die kamer is toegerus met 'n TV met sekere DStv-kanale asook 'n waaier. Hierdie eenheid is op die grondvloer met 'n pragtige tuin-uitsig.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderstapelbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Die hotel het 3 stelle trappe wat gaste sal moet gebruik om toegang tot die kamers te verkry.
Die hotel het 'n a la carte-restaurant wat ontbyt, middagete en aandete voorsit.
Kinders tussen die ouderdom van 0 - 6 jaar bly gratis
Kinders tussen die ouderdom van 7 - 16 jaar betaal R180
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Hotel Suite het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n spa-bad of 'n stort. Die kamer is ideaal vir 'n paartjie en is toegerus met tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en 'n TV met sekere DStv-kanale. Hierdie eenhede het nie 'n uitsig oor die rivier nie. Hierdie eenheid is binne die hotel op die tweede verdieping.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Die hotel het 3 stelle trappe wat gaste sal moet gebruik om toegang tot die kamers te verkry.
Die hotel het 'n a la carte-restaurant wat ontbyt, middagete en aandete voorsit.
Kinders tussen die ouderdom van 0 - 6 jaar bly gratis
Kinders tussen die ouderdom van 7 - 16 jaar betaal R180
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie tweeslaapkamer-woonstel het 2 slaapkamers. Daar is ’n dubbelbed in die hoofslaapkamer en 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Daar is ’n stapelbed vir kinders in die oopplan-sitarea. Die badkamer het ’n bad en stort. Die kombuis is vir selfsorg toegerus met ’n yskas, oond, stoof en mikrogolfoond. Daar is ’n TV in die sitarea met sekere DStv-kanale. Die eenheid het 'n uitsig oor die binnehof.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Kinderstapelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die hotel het 3 stelle trappe wat gaste sal moet gebruik om toegang tot die kamers te verkry.
Die hotel het 'n a la carte-restaurant wat ontbyt, middagete en aandete voorsit.
Kinders tussen die ouderdom van 0 - 6 jaar bly gratis
Kinders tussen die ouderdom van 7 - 16 jaar betaal R180
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie ruim woonstel met 3 slaapkamers beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers, wat gemak en privaatheid vir alle gaste bied. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste kan pragtige uitsigte oor die rivier vanuit die woonstel geniet, wat 'n ontspannende en skilderagtige verblyf skep.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die hotel het 3 stelle trappe wat gaste sal moet gebruik om toegang tot die kamers te verkry.
Die hotel het 'n a la carte-restaurant wat ontbyt, middagete en aandete voorsit.
Kinders tussen die ouderdom van 0 - 6 jaar bly gratis
Kinders tussen die ouderdom van 7 - 16 jaar betaal R180
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 104 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Port Natal Road, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang