Successfully reported

Riviera Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Imke K
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Amazing experience. Very enjoyable, will definitely return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Highly recommended. A fantastic place to stay with everything a person needs for the stay. Great location and even better host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Catinka S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Ongelooflike lekker ervaring in 'n plek met 'n unieke bekoring. Wat 'n ongelooflike lekker naweek omring deur die pragtige Tulbagh berge. Riviera Cottage het 'n unieke en spesiale bekoring, is pragtig skoon en voorsien in al jou behoeftes. Die gasvrou se vriendelikheid en behulpsaamheid staan uit bo dié van baie plekke waar ons al voorheen gebly het. Ons sal weer kom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elrien S
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Rustige verblyf in pragtige kothuis. Indien ek hierdie gasvrou en kothuis tien uit vyf sterre vir alles kon gee, sou ek. Ek reis gereeld, en kan nie dink aan 'n plek wat so wonderlik soos Riviera Cottage, aan elke moontlike behoefte wat 'n gas kan hê, voorsien nie - veel meer as die nodige! Van wonderlike beddegoed, 'n pragtige bos rose met aankoms, beskuit, melk, olie, asyn, sout en peper, voëltjiesaad vir die voëls in die mooi tuin, speletjies, tydskrifte, goeie kombuisware. Die lys is net eenvoudig te lank. Die feit dat daar nie 'n televisie is nie, is verfrissend en net 'n pluspunt. Die kothuis is uiters privaat, maar mens voel veilig. Die omgewing is lieflik en die uitsigte onverbeterlik. Oulike plaashonde, 'n perd wat kom kuier, 'n baie vriendelike en bedagsame gasvrou. Rina verdien om heeljaar besprekings te hê - indien ek net eers my volgende besoek vasgemaak het! Ek kan Riviera Cottage hoogs aanbeveel vir almal wat na rus, vrede en gerief in 'n pragtige omgewing verlang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rina
Riviera Cottage
Baie dankie, Elrien. Dis altyd lekker om te hoor as 'n besoeker die moeite waardeer. Om jou egter te kon huisves, was ook vir my 'n hoogtepunt en seën. Jou pragtige menswees koester ek steeds in my hart.

Alexandra M
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Nature and relaxation at its finest - highly recommend. Beautiful and tranquil with great views and a cozy atmosphere. The host is absolutely amazing and really cares about you as a guest. If you're looking for peace, you'll find it here.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Ongelooflike spesiale naweek in Tulbagh! Wat 'n bitter spesiale Paasnaweek in Tulbagh! Rina is 'n ongelooflike gasvrou wat uit haar pad gaan om alles so gerieflik as moontlik te maak, sy het selfs moeite gedoen om vir ons kinders ry kans te gee op haar mooi perd. Alles by die cottage was perfek en skoon, en ons het so lekker gekuier. Self ons hondekind het maats gemaak met die plaashonde. Dit was veral 'n baie spesiale oomblik toe ons op PaasSondag die Bidpad op die plaas geloop het. Ons sal definitief terug wees! Baie dankie, Rina.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rina
Riviera Cottage
Dankie vir julle bespreking by Riviera Cottage. Julle gesin is lieflik en julle sal altyd welkom wees hier. Ideale gaste soos julle word hoog op prys gestel. Dankie!

Ine D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Pragtige wegbreekplek met mooiste kothuis & asemrowende uitsigte. Lieflike, goedtoegeruste selfsorgverblyf, rustig en privaat. Dis die ideale plek vir paartjies én gesinne, gerieflik naby aan pragtige Tulbach, maar met 'n lekker plaasatmosfeer, kompleet met die vriendelike perd! Die perfekte gasvrou wat 'n oog oor jou gerief hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicole C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Peaceful. We had such a lovely weekend. The host was so helpful and accommodating. The cottage itself had everything we needed and was surrounded by a beautiful mountain view. We will definitely be visiting again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corlia D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Sielerus. Ons het heerlik gebly. Die cottage is baie netjies en goed toegerus. Aandag word daaraan gegee om gaste se verblyf gerieflik te maak. Die omgewing is pragtig en die stilte net wat mens nodig het. Die gebedspad is iets besonders. Ons hondjie het die omheinde erf terdeë geniet. Rina is 'n uitstekende gasvrou en het deurentyd goed gekommunikeer. Kan Riviera Cottage beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wickus S
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Gerieflik en mooi. Oulike en gerieflike kothuis. Pragtige uitkykpunt 50m van die kothuis af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 5 400
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 400
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 5 400
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Riviera, Off Waveren Street, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA49320fbf7835fa8d5d4b4ec1ae729ec168d9b2dac95c58fc1f6aca836837276379a7687adc3dad09baa2175dfd77d7e34f14?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 400 per nag, vir 6 mense 22 5 1 5 Farm Riviera Off Waveren Street 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.254040998784 19.102434745889
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang