Successfully reported

Riviera Hotel & Chalets

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 73 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.1
Veiligheid
4.4
Corrie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Baie lekker gekuier en kan Riviera Hotel aanbeveel vir 'n heerlike wegbreek. Voel soos familie as jy instap. Vriendelikste en hulpvaardigste personeel, en hulle laat jou dadelik tuis voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelisa B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Wonderlik. Baie lekker gebly. Almal is baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deamatra S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Gerieflik, skoon en ruim badkamer en kamer. Skoon, netjies, vriendelike personeel en sal enige tyd weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cindi
Riviera Hotel & Chalets
Goeie dag Deamatra. Baie dankie vir jou goeie resensie! Ons is verheug om te hoor julle het die verblyf hier by ons by Riviera Hotel & Chalets geniet. Ons kan nie wag om jou binnekort terug te verwelkom nie. Tot dan, geniet u week verder. Vriendelike groete, Reservations. Doné

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cindi
Riviera Hotel & Chalets
Thank you so much for choosing Riviera Hotel & Chalets. We would love to see you again soon! Till then, Take care. Reservations Doné

Corrie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2025

Vriendelike personeel. Kos uitstekend. Wegbreek was net te kort. Verblyf was rustig en ontspannend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Cindi
Riviera Hotel & Chalets
Baie dankie mevrou. Ons kyk uit om mevrou weer by ons te hê Vriendelike groete, Reservations, Doné

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
4.0
Jul 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Brandon L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Feb 2025

Excellent. Excellent customer service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Cindi
Riviera Hotel & Chalets
Good day. Thank you profoundly. Kind regards, Reservation Doné

Le-anne M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Jan 2025

Enjoyable and comfortable stay. Enjoyed the stay. Chalet was neat and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Cindi
Riviera Hotel & Chalets
Good day Le-anne. Thank you so much. We hope to have you returning to Riviera Hotel & Chalets soon again. Kind regards, Reservations Doné

Herman B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Baie lekker. Baie aangenaam met goeie personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elaine E
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Was uitstekend. Ek het heerlik gerus. Het dit nodig gehad. Sal graag wil gee om die verblyf te kan opgradeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cindi
Riviera Hotel & Chalets
It was an absolute pleasure. We hope to have you by us again sometime soon! Thank you for your review.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Cindi Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 206

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 360
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 360
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 360
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 68 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 134 Voortrekker Road, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0caaeb84b50c02796325e14167ff21dab272339d523de16154457af6342d4a5987c5f9f2431e3837e601efb4726c87fbd2c4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 360 per nag, vir 2 mense 73 5 1 5 134 Voortrekker Road Velddrif 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -32.786858394298 18.169570878543
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang