Successfully reported

Rivonia Premier Lodge

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Robert U
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Lush, safe, great breakfast, convenient. The area is beautiful and green with many lush gardens. The neighbourhood is cordoned off with private security controlling access to the neighbourhood itself. It is a 7-minute drive from the highway. We went to see a musical at the Teatro at Montecasino. This was an excellent option and about a 15-minute drive from the theatre and casino. There is an honesty bar in the room. Outside, there is a pool which we did not use but which looked very inviting. Our favourite experience was the breakfast. They have a great breakfast selection. We had the omelettes and depleted their Nutella supplies. Great stay in general.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephanie S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Gerieflik, netjies en baie goeie ligging. Goeie ligging en verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Lekker gerus! Baie baie lekker gebly, skoon en netjies!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anel N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Baie sentraal geleë. Baie lekker gebly en die ontbyt was heerlik. Ook baie skoon en netjies. Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karien J
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Friendliest, most convenient, luxurious stay ever. Always love the warm welcome. Best of the best! My favourite stopover in Gauteng. Thank you for the lovely stay. See you soon again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle S
1 nag
5.0
Jun 2025

Vrede in die goustad. Feels like a resort somewhere in the foothills of the Drakensberg. Such a surprise to find such spaciousness and birdsong in Sandton. Lovely breakfast and dinner. Will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jill
Rivonia Premier Lodge
Lizelle, what a lovely review. For our grounds to be compared to the beauty of the foothills of the Drakensberg is a compliment indeed! Our goal is to provide tranquillity and a garden paradise in the middle of busy Sandton. You make us feel that we've succeeded. We look forward to your next visit. Best regards. Gerard and Jill.

Ilona V
1 nag
5.0
Mrt 2025

Sal weer daar gaan bly vir 'n lekker bederf! Geen versoek is te veel moeite nie! Die privaat vervoer van ORT na en van my afsprake was baie gerieflik, alhoewel die AC nie gewerk het nie, wat 'n groot probleem vir my was, maar sal dalk ander kliënte nie pla nie. Heerlike disse vir aandete in die restaurant beskikbaar. Gerieflike kombuisie vir langtermynverblyf. Maar die tuin was die beste!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jill
Rivonia Premier Lodge
Hi Riette, Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is so bly jy het die verblyf by Rivonia Premier Lodge geniet. Ons hoop jy kom bly een van die dae weer hier by ons. Ons belowe nog 'n lekker bederf. Groete. Die Lodge span.

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Thandile M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Very nice, hospitality was overwhelming. It was very nice although we only stayed for 1 night, but the service was excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jill
Rivonia Premier Lodge
Hi Thandile. Thank you for your very positive feedback. Your praise of our team is truly appreciated, as our goal is to make each and every guest feel at home. We hope you will visit us again in the future. Best wishes. The Rivonia Premier Lodge team.

Gert P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Vriendelike staf en baie goeie diens! Fantasties gebly. Alet was uitstekend. Dit was ons huweliksherdenking en het sy presies gedoen waarvoor ek gevra het, om my vrou te bederf met 'n 24 rooi roos rangskikking en sjampanje in die kamer. Ook die spesiale reëling vir aandete die dag van ons herdenking was baie besonders. Uitstekende diens. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jill
Rivonia Premier Lodge
Beste Gert, dis so lekker om te lees dat julle die verblyf hier by Rivonia Premier Lodge so ervaar het. Dankie vir die terugvoering. Ons hoop julle kom gou weer kuier. Groete, die Lodge span.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jill Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf R1 607
R 1 607 R 1 446
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 607
R 1 607 R 1 446
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 607
R 1 607 R 1 446
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 88 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 River Road, Edenburg, Sandton, 2191, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8a7ef63f0d511289c021503259dda28a0b622ea48e6985e9f9f202de5ddafa97c8b46fc1ccc701d4149dca11185101edf9fc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 607 nouVanaf R1 446 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 3 River Road Edenburg 2191 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.050954345054 28.065228659086
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang