Successfully reported
+20

Rivonia Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 47 Stighlingh Road, Edenburg, 2191, Gauteng
  • Vanaf R645 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Rivonia Guest House bied gerieflike oornagverblyf in 'n lieflike gastehuis wat in Edenburg geleë is en is ideaal geleë vir sakereisigers of 'n paartjie se wegbreek.

Die verblyf wat aangebied word, sluit 2 dubbelgastekamers, 'n 1-slaapkamerwoonstel en 'n 2-slaapkamerwoonstel in. Die 2 gastekamers is elk ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale, 'n haardroër, 'n kluis, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en 'n tee- en koffieskinkbord in.

Die selfsorgwoonstelle is ook ingerig met koningingrootte-beddens en sluit 'n badkamer met 'n stort of 'n bad in. Albei eenhede het 'n sitarea en 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Al die eenhede het 'n TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale.

Gaste kan na 'n lang dag by die swembad ontspan of in die gemeenskaplike sitkamer sit en met ander gaste gesels. Die gastehuis bied ook gemeenskaplike braaigeriewe en gaste kry veilige parkeerplek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Marlien D
Saam met lewensmaat
5.0
Netjiese, skoon verblyf met vriendelike diens. Het 'n plek naby die Visa kantore gesoek en die ligging was perfek. Skoon en netjies met vriendelike di...
Sien meer
Aug 2025
Madelaine L
Saam met lewensmaat
5.0
Sal enige persoon aanbeveel. Goeie ligging, baie vriendelike en professionele ontvangs.
Jul 2025
Martin V
Saam met vriende
5.0
Baie netjies, skoon en gerieflik. Ons het regtig baie lekker gebly. Nie al die geriewe was in die kamer soos gewys op die site nie, maar ek dink dis o...
Sien meer
Sep 2024
Marion N
Saam met lewensmaat
4.8
Goeie waarde. Rivonia is die beste waarde vir geld. Ruim kamer, kombuis en badkamer. Baie stil, rustige omgewing. Hoogs aan te beveel.
Jul 2025
Desigan N
4.4
Great value. Great stay, Vasco and team were great.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Vasco Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 47 Stighlingh Road, Edenburg, 2191, Gauteng
  • Gaste dink Rivonia Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 645
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 645
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 645
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 47 Stighlingh Road, Edenburg, 2191, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA08b37452c9e19582cdae0f41ee7a1ff365b39435a75ca65ed5836814d1bf474401bdda88f0803f4be97db6c9bed7c5acfbc1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R645 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 47 Stighlingh Road Edenburg 2191 Gauteng 021 201 8901 13:00-23:00 10:00 -26.0554283 28.0628149

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang