RNB Boutique Guest House
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 35 Chroom Avenue, Roodekrans, Roodepoort, 1724, Gauteng
- Vanaf R720 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
RNB Boutique Guest House bied B&B-verblyf in Roodepoort. Die gastehuis is net 5 km van winkels en restaurante af en 27,5 km vanaf Lanseria Internasionale Lughawe.
Verblyf word aangebied in verskeie, individuele kamers wat elk 2 gaste kan akkommodeer. Elke kamer het toegang tot of 'n en suite-badkamer of 'n aparte, privaat badkamer. Elke kamer het ook lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe.
Ontbyt is ingesluit en word in die eetkamer of op die stoep bedien en ander etes kan gereël word teen ekstra koste. Die gastehuis bied gratis WiFi, 'n gastesitkamer, 'n vergaderkamer wat gehuur kan word, 'n plonspoel en parkeerplek van die straat af.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.4/5
Charlie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 35 Chroom Avenue, Roodekrans, Roodepoort, 1724, Gauteng
- Gaste dink RNB Boutique Guest House het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 35 Chroom Avenue, Roodekrans, Roodepoort, 1724, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang