Successfully reported
+54

RNB Boutique Guest House

  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 35 Chroom Avenue, Roodekrans, Roodepoort, 1724, Gauteng
  • Vanaf R720 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

RNB Boutique Guest House bied B&B en is in Roodepoort geleë. Die gastehuis is binne 5 km vanaf winkels en restaurante en 27,5 km vanaf Lanseria Internasionale Lughawe geleë.

Verblyf by RNB Boutique Guest House bestaan uit verskeie individueel versierde kamers wat 2 persone kan akkommodeer. Elke kamer het toegang tot óf 'n en suite-badkamer óf 'n aparte privaat badkamer. Elke kamer het lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe.

Ontbyt is ingesluit en word in die eetkamer of op die terras bedien, en ander maaltye kan ook teen 'n koste gereël word. Die gastehuis bied gratis WiFi, 'n gastesitkamer, 'n vergaderlokaal om te huur, 'n plonspoel en parkeerplek van die straat af vir voertuie.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

3.4/ 5

Gebaseer op 4 resensies


Netheid
3.5
Ligging
3.8
Waarde vir geld
2.5
Diens
3.5
Veiligheid
3.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.4/5

Charlie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 35 Chroom Avenue, Roodekrans, Roodepoort, 1724, Gauteng
  • Gaste dink RNB Boutique Guest House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 720
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 720
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 720
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 35 Chroom Avenue, Roodekrans, Roodepoort, 1724, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9dad714d0e32233219f54cd8f10dac3cf562af4271a13622f59665c8ec3641c18db68d1806f48e849f61fa21c207b4917739?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R720 per nag (plek vir 2) 4 5 1 4 35 Chroom Avenue Roodekrans 1724 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.1046642 27.859646

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang