Road Lodge Bloemfontein Airport
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 176 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bram Fischer Airport Road, Bram Fischer International Airport, Bloemfontein, 9310, Vrystaat
- Vanaf R882 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Road Lodge Bloemfontein Airport is ingestel op wat gaste wil hê: 'n gerieflike plek om te rus en uit te vars na 'n lang vlug of rit. Die hotel is 'n bekostigbare opsie vir sake- en ontspanningsreisigers en bied maklike toegang tot alle hoofweë en Bloemfontein, die hoofstad van die Vrystaat, se middestad.
Die hotel beskik oor 66 kamers wat elk lugversorging, dubbelbeddens of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort het. 'n Enkelslaapbank vir 'n kind is beskikbaar in sekere kamers. Daar is ook skakelkamers wat geskik sou wees vir gesinne. Ander geriewe in die kamers sluit 'n TV met sekere DStv-kanale en radiostasies, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n lessenaar in. Gratis WiFi word voorsien. Sekere kamers is ingerig vir gaste met gestremdhede.
Daar is 'n 24 uur-ontvangs en 'n ligte ontbyt is beskikbaar. Die hotel het ook 'n swembad.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Reservations
Team Road Lodge ...
Eiendomme 1
Resensies 29
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Bram Fischer Airport Road, Bram Fischer International Airport, Bloemfontein, 9310, Vrystaat
- Gaste dink Road Lodge Bloemfontein Airport het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 176 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bram Fischer Airport Road, Bram Fischer International Airport, Bloemfontein, 9310, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang