Successfully reported

Road Lodge Cape Town International Airport

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 138 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.2
Veiligheid
4.4
Schalk B
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Alles wat nodig is, restaurant beskikbaar. Vriendelike diens. Alles wat nodig is vir oornag verblyf en restaurant beskikbaar. Vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Minine K
1 nag
5.0
Feb 2025

Restful. My stay was restful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Luther N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Goeie ligging vir lughawe oornag. Die Lodge is ideaal vir oornagverblyf naby aan die lughawe. Alhoewel dit binne stapafstand is, het ons gebruik gemaak van Citi Shuttles op die lughawe want ons het te veel bagasie gehad. Die kamers was netjies en skoon. Ons het heerlik geslaap en die opsionele ontbyt was heerlik. Die personeel is vriendelik en baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ericka V
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Veilig en gerieflik. Lekker naby lughawe en veilig. Sal vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barney B
1 nag
5.0
Okt 2024

Lekker gebly, dankie. Baie lekker gebly. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynné K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Hartlike ontvangs by Road Lodge. Ontvangs was vriendelik en behulpsaam al was dit 23:00 in die aand. Kamers was skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Saretha F
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Gemaklik. Net wat ons nodig gehad het. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wynand G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie lekker gebly. Die verblyf was baie lekker. Die personeel is vriendelik, professioneel en baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk C
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Goed. Ek het nie die keer lekker gebly nie. Was te naby aan die ontvangs en langs die trappe. Heel nag was daar 'n geraas en kinders wat op die trappe speel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shelly V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Convenient for travelling, staff friendly. Comfortable and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reservations Team Road Lodge Cape Town International Airport
Road Lodge Cape Town International Airport
Good afternoon I trust that you are well. Thank you for the positive feedback and rating. Kind regards, Road Lodge CTIA

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Reservations
Team Road Lodge ...

Eiendomme 1

Resensies 138

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 098
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 098
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 098
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 279 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Cape Town International Airport, Adjoining BP Service & Filling Station, Cape Town, 7475, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1ed6e841991f46cc677fd3d3daa7d4e2696b2f9aa616b3c3d3a626932fff3ccf7dcc514b02c08734191445a2e206bf984a03?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 097 per nag, vir 2 mense 138 5 1 5 Cape Town International Airport Adjoining BP Service & Filling Station 7475 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -33.969848265127 18.591935634613
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang