Road Lodge Durban
Beskrywing
Dié standaardkamer het slaapplek vir 2 volwassenes en 'n kind op 'n dubbelbed en 'n enkelslaapbank. Die en suite-badkamer het 'n stort. Geriewe sluit 'n TV met sekere DStv-kanale en radiostasies, koffie- en teemaakgeriewe en 'n lessenaar in. Gratis WiFi word ook voorsien. Rook is verbode in die kamer.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbank vir 1
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Slegs kamer
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Dié standaardkamer het rolstoelvriendelike geriewe en slaapplek vir 2 volwassenes en 'n klein kind. Daar is 'n dubbelbed en 'n enkelslaapbank vir 'n kind. Die en suite-badkamer het 'n stort. Geriewe sluit 'n TV met sekere DStv-kanale en radiostasies, koffie- en teemaakgeriewe en 'n lessenaar in. Gratis WiFi word ook voorsien. Rook is verbode in die kamer.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbank vir 1
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Slegs kamer
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 192 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
 Uitkloktyd: 11:00
- Adres: Corner Braam Fischer and KE Masinga Roads, Durban, 4056, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang