Road Lodge East London
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 270 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner Cheltenham Road and Union Avenue, Selbourne, East London, 5217, Oos-Kaap
- Vanaf R809 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Wanneer jy jou volgende reis na hierdie mooi stad bespreek, bly by die bekostigbare en gerieflike Road Lodge East London. Geleë naby al die belangrikste besienswaardighede en geriewe, sal sakereisigers sowel as ontspanningsreisigers maklike toegang hê tot hoofweë, SSK, sportgronde en die strand.
Die hotel met 90 kamers bied lugversorgde kamers wat met dubbel- of 2 enkelbeddens ingerig is en 'n en suite-badkamer met 'n stort. 'n Enkelslaapbank, geskik vir 'n kind, is in sekere kamers beskikbaar. Interleading kamers is ook beskikbaar. Geriewe in die kamer sluit 'n TV met sekere DStv-kanale en radiostasies, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n lessenaar in.
Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad, gratis WiFi en veilige parkeerplek. Hierdie hotel bied 24-uur-ontvangs.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Reservations
Team Road Lodge ...
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Corner Cheltenham Road and Union Avenue, Selbourne, East London, 5217, Oos-Kaap
- Gaste dink Road Lodge East London het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 270 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner Cheltenham Road and Union Avenue, Selbourne, East London, 5217, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang