Successfully reported

Road Lodge Germiston Lake

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.3
Veiligheid
4.4
Marcus D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2024

Lekker. Lugversorger baie hard.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Margaret Y
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

Al wat kan verbeter is sjampoe en stortjel in die badkamer, nie net seep nie. Kan sjampoe en stortjel voorsien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bonnie B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2022

Great value for money. Rooms were clean, staff were friendly and very accommodating. Great value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aldrin S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2022

Gemaklik, goekoper in die huidige omstandighede en die webtuiste was eenvoudig om te gebruik, sonder enige probleme. Skoon en bekostigbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mareta V
1 nag Gesin met tieners
4.2
Sep 2022

Goeie diens. Daar is nie dubbelproppe nie, wat herlaai van foon bemoeilik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marileen M
Kort verblyf
3.8
Okt 2022

Vriendelike ontvangs. Was baie rustig en stil.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
3.2
Mrt 2022

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Hansie D
Kort verblyf
2.6
Mrt 2022

Telleurstellend, kamers was nie gediens, geen melk vir koffie, raserige gaste deur die nag. Beddens was nie opgemaak nie, en vir die 2 oggende was daar geen melk vir koffie nie. Die vloerhanddoek voor stort was verwyder, en geen nuwe vervang. Die kamers kort opknapping. TV beperk tot slegs sokker. Geen krieket of rugby keuses. Sal nie weer 'n Road Lodge besoek nie. Badkamer deur slot foutief, kan nie behoorlik toemaak nie.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Reservations
Team Road Lodge ...

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 882
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 882
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 882
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 294 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner of Lake Road and Chapman Road, Denlee Ext 1, Germiston, Johannesburg, 1411, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9a5b62e90d9c403d712382139482a10313f7248b88c91a85eb326098c1254efe0bff3f97543beaca905e30f6f6784e1f9d50?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R882 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 Corner of Lake Road and Chapman Road Denlee Ext 1, Germiston 1411 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.2358214 28.1634542
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang