Road Lodge Isando
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 150 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 50 Shelton Avenue, Harmelia Germiston, Johannesburg, 1613, Gauteng
- Vanaf R825 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Road Lodge Isando is die ideale verblyf vir gaste wat op soek is na gerieflike, bekostigbare verblyf naby die O.R. Tambo Internasionale Lughawe en die hoofweë. Hierdie moderne hotel is pragtig versier en is die ideale basis vir reisigers wat toegang tot die noordelike, oostelike en westelike buurte van Johannesburg soek.
Die hotel het 75 kamers, elk met lugversorging, 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. 'n Enkelslaapbank is beskikbaar vir 'n kind in sekere kamers. Ander geriewe in die kamers sluit 'n TV met sekere DStv-kanale en radiostasies, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n lessenaar in. Daar is gratis WiFi en sekere kamers is ingerig vir gaste met gestremdhede.
Die hotel bied veilige parkeerplek, 'n 24 uur-ontvangs en 'n ligte ontbyt is beskikbaar. Daar is ook snoepmasjiene vol happies en koeldranke. Pendeldienste na en van die lughawe word teen 'n ekstra koste gebied.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
2.6/5
Reservations
Team Road Lodge ...
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 50 Shelton Avenue, Harmelia Germiston, Johannesburg, 1613, Gauteng
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 150 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 50 Shelton Avenue, Harmelia Germiston, Johannesburg, 1613, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang