Road Lodge Southgate
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 234 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Coner Columbine Avenue and Golden Highway, Southgate, 2082, Gauteng
- Vanaf R798 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Die suide van Johannesburg word goed bedien deur die Road Lodge Southgate. Die hotel is naby groot hoofweë, besighede, hospitale, vermaaklikheidsbestemmings en kulturele besienswaardighede, soos Gold Reef City-temapark en die Apartheidsmuseum en sportgronde soos die FNB-stadion, ook bekend as Soccer City.
Die hotel met 118 kamers bied 'n aantal lugversorgde kamers met dubbel- of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. 'n Enkelslaapbank vir slegs 'n kind is in sekere kamers beskikbaar. Interleading gesinskamers is ook beskikbaar. Geriewe in die kamer sluit 'n TV met sekere DStv-kanale en radiostasies, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n lessenaar in. Gratis WiFi-toegang word ook voorsien. Geselekteerde kamers is ontwerp vir fisies gestremdes.
Die hotel bied veilige parkeerplek, 'n 24-uur-ontvangs en 'n ligte ontbyt beskikbaar. Daar is ook verkoopmasjiene met versnaperinge en drankies. Die swembad is 'n wonderlike plek om in die buitelug te ontspan.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Reservations
Team Road Lodge ...
Eiendomme 1
Resensies 26
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Coner Columbine Avenue and Golden Highway, Southgate, 2082, Gauteng
- Gaste dink Road Lodge Southgate het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 234 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Coner Columbine Avenue and Golden Highway, Southgate, 2082, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang