Roakwood Cottage Kruger
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4063 Luiperd Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Geleë in Marloth Park, bekend vir sy natuurlike omgewing, natuurlewe en gewilde besienswaardighede soos die Krugerwildtuin, is Roakwood Cottage Kruger 'n pragtige selfsorgvakansiehuis wat 'n rustige wegbreek van die stadslewe bied.
Dié eiendom is ideaal vir tot 4 gaste en sluit 2 slaapkamers met gemaklike koningingrootte-beddens in wat 'n badkamer deel wat toegerus is met 'n bad en stort. Linne en handdoeke word voorsien vir jou gerief.
Die oopplan-leefarea bevat 'n volledig toegeruste kombuis met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die knus sitkamer beskik oor gemaklike rusbanke en 'n TV met 'n DVD-speler vir vermaak.
Een van die hoogtepunte van hierdie kothuis is die pragtige dek wat spog met buitemeubels en braaigeriewe, omring deur bome wat privaatheid bied en 'n kans om die natuur te waardeer terwyl hulle wag vir die plaaslike wild om 'n draai te maak.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 4063 Luiperd Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4063 Luiperd Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang