Successfully reported
+16

Roba Monakedi Guest Lodge

  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Unit 2 Steve Biko Avenue, Mmabatho, 2735, Noordwes
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Roba Monakedi Guest Lodge is in Mmabatho in die Noordwes-provinsie geleë en bied gerieflike oornagverblyf met 'n rustige atmosfeer.

Verblyf word gebied in 3 dubbelkamers, 1 enkelkamer en 3 2 enkelkamers. Die kamers is ingerig met óf 'n dubbelbed, 1 enkelbed óf 2 enkelbeddens en elkeen beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die slaapkamers het almal 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, waaier, verwarmer, lugversorging, 'n digitale muurkluis, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste het toegang tot die gedeelde eetkamer waar ontbyt en ander maaltye bedien word wat slegs op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar is. Daar is ook 'n tuintjie met gedeelde braaigeriewe en gratis parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Segogwane
Leteane

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Unit 2 Steve Biko Avenue, Mmabatho, 2735, Noordwes
  • Gaste dink Roba Monakedi Guest Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Unit 2 Steve Biko Avenue, Mmabatho, 2735, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4a4a7bfcf00f3de9437b687124b9dc132581ccdc06e9ef4d8c993f7679c8948bca18104f06824187e8272c7508507227fb77?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 Unit 2 Steve Biko Avenue Mmabatho 2735 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.832846821777 25.595333576202
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang