Successfully reported

Robertson Huis Kothuis

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Jenny N
1 nag
5.0
Sep 2025

Friendly host, quaint town, stunning area. Beautiful cottage. Very comfortable with charming decor.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suezette
Robertson Huis Kothuis
Thank you, Jenny. It was lovely hosting you and your family, and we look forward to welcoming you back in our small town again.

Ina D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Wonderlike verblyf en natuurskoon omgewing. Die beste blyplek, groot gerieflik met alles wat jy nodig het om dit ʼn onvergeetlike tyd te maak. Gemaklike, gesellige gasvrou wat die omgewing goed ken en aanbevelings kan maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suezette
Robertson Huis Kothuis
Baie dankie, ons hoop julle kom kuier gou weer in die Klein Karoo.

Maatje W
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Ons sal weer kom bly! Kan dit beslis aanbeveel. Pragtige vintage dekor, baie gemaklik, alles wat jy nodig het, vriendelike en persoonlike diens, stapafstand na Mengelmoeskardoes - 'n unieke oudhede winkel in De Rust.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrit V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Ek sal hulle beslis aanbeveel. Baie netjies. Ongelooflik mooi, netjies en Suezette het uit haar pad gegaan om alles vir ons spesiaal te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aletha C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

We enjoyed a leisurely stay and would definitely recommend this to anyone. The house may appear small from the outside, but it is, in fact, a beautifully decorated home with spacious rooms. It is clean and well-equipped. Being situated away from the road, it remains peaceful and quiet at all times. The air conditioning units were a bonus against the heat, effectively cooling the entire house. It is central to the town with all other shops and restaurants within walking distance. Secure parking for the car.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suezette
Robertson Huis Kothuis
Thank you, Aletha. It was lovely hosting you and the family. We look forward to welcoming you back in the future.

Annique B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Sal vir seker weer my pitstop daar maak. Lieflike dorpie. Dit was fantasties. Fantastiese dorpie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suezette
Robertson Huis Kothuis
Annique, dit was 'n voorreg om julle hier te kon ontvang en ons sien uit om julle weer terug te verwelkom.

Marianne R
1 nag
5.0
Jun 2024

Lekker rusplek. Alles was baie netjies en ons het heerlik gekuier. Ons kleinseun het baie van die ou tikmasjien gehou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edrick B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Fantastiese plekkie, gasvryheid en vriendelikheid. Die lekkerste verblyf en plekkie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suezette
Robertson Huis Kothuis
Baie dankie, Leonie. Ons sien uit om julle weer welkom te heet.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Suezette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 37 Schoeman Street, De Rust, 6550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc122fd536e75d29db7efbd8199e6513c6d8cff5bb9b64afee4972d47d4b79e17ee8c9c7a52d084472d87656690338f7704f3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 5) 8 5 1 5 37 Schoeman Street De Rust 6550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.489965375299 22.533329129219

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang