Successfully reported
+14

Robin House

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Petrel Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Vanaf R7 730 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Robin House is 'n pragtige strandfronthuis met 'n rustige atmosfeer en 'n uitstekende ligging in Paternoster, aan die Mosselbank-kant van die dorp. Die pragtige huis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n ontspanndende wegbreek by die see.

Die huis bied slaapplek aan 10 gaste, spesifiek 6 volwassenes en 4 kinders, en beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede en derde slaapkamer het onderskeidelik 'n koninggrootte-bed en 'n koningingrootte-bed en die vierde slaapkamer het 2 stapelbeddens vir 4 kinders. Die en suite-badkamers het storte, wasbakke en toilette. Linne en handdoeke word voorsien.

Die ruim oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Langsaan is daar 'n etenstafel en 'n sitarea met gemaklike rusbanke, 'n kaggel en 'n binnebraai. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die stapeldeure lei na die lieflike stoep met 'n sonverhitte swembad, etenstafel, 'n sitarea en 'n vuurput met die mooiste uitsig oor die see.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 4 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

4

2 x Kinderstapelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 68

Resensies 1903

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 8 Petrel Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Robin House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 7 730
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 7 730
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 7 730
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Petrel Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7f77e8749c070bc6a4ffc40f148f623cee7f0fbd24d0124688eda78bb18e65bc574e537be65202a518c90a8962e803d7f359?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 730 per nag (plek vir 10) 1 5 1 5 8 Petrel Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.807044580011 17.895218515255
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang