Robin's Rest
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Naaldvis, Meer En See, Richards Bay, 3901, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Robin's Rest bied gerieflike verblyf in 'n stil doodloopstraat in die kusdorpie Richardsbaai. Dit is ideaal vir gaste wat oornagverblyf soek, vakansiegangers, toeriste of sakereisigers.
Verblyf word gebied in 'n keuse van 5 selfsorg-eenhede op die eienaar se perseel, elk met 'n privaat ingang en toegang tot die tuin en braaigeriewe. Daar is 4 eenhede wat 2 gaste kan akkommodeer terwyl die vyfde eenheid ideaal is vir 'n gesin of groep van 4.
Elke eenheid beskik oor 'n plafonwaaier, lugversorging, TV met toegang tot sekere DStv-kanale, verhit-en-eetgeriewe en veiligheidshekke. Daar is 3 eenhede wat volledig toegerus is om in gaste se selfsorgbehoeftes te voorsien.
Doendinge soos visvang, kajakvaart, bootvaart, jetski, seil, en vlieërbranderry kan naby geniet word, terwyl top-wildreservate en natuurparke in die area geleë is.
Geen kinders onder 12 nie, tensy met eienaars gereël.
Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Bessie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 10 Naaldvis, Meer En See, Richards Bay, 3901, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Robin's Rest het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Naaldvis, Meer En See, Richards Bay, 3901, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang