Successfully reported
+23

Robin's Rest

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Naaldvis, Meer En See, Richards Bay, 3901, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Robin's Rest bied gerieflike verblyf in 'n stil doodloopstraat in die kusdorp Richardsbaai. Dis ideaal geleë vir vakansiegangers, toeriste, sakereisigers of diegene op soek na 'n oornagplekkie.

Daar is 5 selfsorg-eenhede op die eienaar se perseel, elk met 'n privaat ingang en toegang tot die tuin en braaigeriewe. 4 van die eenhede het slaapplek vir 2 gaste en die vyfde eenheid is geskik vir 'n gesin of groep van 4.

Elke eenheid het 'n plafonwaaier, lugversorging, TV met sekere DStv-kanale, opwarmgeriewe en veiligheidsdeure. 3 van die eenhede is ten volle vir selfsorg toegerus.

Doendinge in die omgewing sluit visvang, kajak, bootry, jetski, seil en vlieërbranderry in. Daar is ook puik wild- en natuurreservate in die omtrek.

Geen kinders onder 12, tensy gereël met eienaars.
Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Andrew H
Saam met lewensmaat
5.0
Very kind and friendly host. Highly recommended. Exceptional stay, thank you.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Hetta M
Besigheidsreis
5.0
Veilig, rustig en baie skoon. In cul-de-sac, veilig en rustig. Goeie sekuriteit, alle vensters het muskietnet en eie toesluit motorhuis.
Feb 2025
Quentin O
5.0
Fantasties. Baie vriendelik en laat jou tuis voel. Veilige area.
Sep 2024
Francois E
5.0
Baie aangenaam. Baie lekker oorgebly. Baie vriendelike en behulpsame ontvangs.
Jun 2024
Johan W
Besigheidsreis
5.0
Was daar vir werk maar die slaap was uitstekend. Baie lekker gebly, beter kon ek nie gekry het teen daardie prys nie. Sal vir seker weer teruggaan as ...
Sien meer
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Bessie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 10 Naaldvis, Meer En See, Richards Bay, 3901, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Robin's Rest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Naaldvis, Meer En See, Richards Bay, 3901, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAX3fAO3x8gngsh2tICmtmva761Ucc1CZG5fgBLcY6XWjWPBHfiK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 10 Naaldvis Meer En See 3901 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.773453 32.118312

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang