Rob's Foreshore Place
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Riebeek Street, City Centre, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Vanaf R1 494 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Rob's Foreshore Place bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Kaapstad se middestad, Wes-Kaap. Dit is die ideale wegbreek vir 'n paartjie.
Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, yskassie, eetgerei en breekware toegerus is. Die leefarea het 'n lessenaar, TV, gemaklike sitplek en 'n asemrowende uitsig oor die middestad.
Die gebou is gerieflik naby baie gewilde restaurante en die Pibel-sentrum. Veilige ondergrondse parkeerplek is beskikbaar en daar is 24 uur-sekuriteit met wagte wat aan diens is.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.6/5
Alimama Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 23
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 2 Riebeek Street, City Centre, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Riebeek Street, City Centre, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang