Successfully reported

Rob's Greenlee Studio

Selfsorg

Resensies

2.4/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
1.0
Ligging
1.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
2.0
Veiligheid
5.0
Eugene S
Kort verblyf Besigheidsreis
2.4
Jul 2025

Nie geskik vir kort besoeke of sake reis nie. Die woonstel is in 'n sekuriteitskompleks waar 'n PIN benodig word elke keer wanneer jy deur die hekke moet gaan. As dit buite werksure is, kry jy nie die eienaar of die agent in die hande nie, wat die PIN moet uitreik. Ek moes menige kere tot 30 minute wag om enige van die 2 partye in die hande te kry. Die gevolg was dat ek elke dag laat was vir my vergaderings. Dit is onaanvaarbaar. Die woonstel het sakke vol vuil beddegoed en vullis op die eetkamertafel gehad toe ek arriveer. Hierdie is nie 'n geskikte perseel vir kort besoeke of sake reis nie. Die woonstelblokke is nie behoorlik genommer nie en as jy in die donker opdaag, kan jy glad nie die nommers sien nie. Ek het vir 20 minute op en af gery om die regte woonstelblok te kry. Die woonstel is op die 4de vloer, so wees bereid om jou bagasie op te dra met 4 stelle trappe. Daar is ook nie 'n parkeerplek geallokeer vir hierdie woonstel nie en die besoekersparkering is minimaal. Dit is eintlik tragies aangesien die woonstel splinternuut is en die kombuisgeriewe my gepas het.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.6/5

Alimama Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 23

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 920
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 920
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 920
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Greenlee Boulevard, Greenlee Eco-Estate, Sandton, 2090, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA53976e22c400f95223b4e3969874b21d64e95e9644b4b948a12ecde0cea697ab01deea3f137dce04d74a5f54ad044718e33f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R920 per nag (plek vir 2) 1 5 1 3 Greenlee Boulevard Greenlee Eco-Estate 2090 Gauteng 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -26.087105 28.1353486
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang