Successfully reported

Rock Art Guest House

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Caru B
1 nag
5.0
Aug 2025

Skoon, netjies en gasvry. Gasvryheid tops. Netjies ruim. Matras top gehalte, het baie lekker geslaap. Die badgeriewe is ruim en skoon. Lieflike plekkie met veilige parkering. Sal weer gebruikmaak en aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Schalk B
1 nag
5.0
Aug 2025

Fantasties lekker, heerlike kospakkies. Fantasties lekker, heerlike kospakkies, baie aangename verblyf. Dit was my 2de keer en ek sal vir seker dit weer doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Schalk B
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Fantasties. Sien sterre, dit was baie aangenaam en ek sal vir seker weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Matheko M
1 nag
4.4
Apr 2025

My stay was great and I enjoyed it. My stay was great and I enjoyed a quiet night's sleep. The WiFi has some ups and downs, but otherwise all was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Janes B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Beste diens in die hele Witbank! Ons het baie lekker geslaap, dankie. Sal beslis weer van Rock Art gebruik maak! Beste diens in die hele Witbank!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Julius
Rock Art Guest House
Baie dankie, sal julle graag weer wil sien.

Chris V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Baie still en rustig. Die plekkie was 'n groot verrassing, baie netjies en skoon. Vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Julius
Rock Art Guest House
Baie dankie. Hoop ons sien julle weer.

Daylin P
1 nag Besigheidsreis
2.2
Jun 2024

Ok for an overnight, but not a destination in itself. It was pleasant enough, but the location was a bit dark and eerie, and pulling into and out of the driveway into the main road is quite challenging. Other guests coming in late at night are right in the main passageway, so if they make any noise, you are bound to hear it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Walter D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Perfek! Baie netjies en gaaf. Ek is baie impressed met die rotskuns. Die perseel is veilig. Die kamer is skoon en netjies. Sal dit definitief aanbeveel. Het regtig die verblyf ten volle geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jennie P
Kort verblyf Besigheidsreis
3.6
Okt 2023

Perfect overnight option for my purpose. Unfortunately, I could hear my neighbors through the wall, so my first night was awful. The second night was pleasant as those guests had left. The room was very clean and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Nelia G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2022

Amazing. Vriendelike ontvangs. Alles netjies. Dankie vir die vergunning om laat uit te boek, en eers te stort na die race. Sal definitief weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Julius Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 54, Zeekoe Water, Emalahleni, 1042, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8252ba3a662f09ccb6bd3025d803b6ed3379188e490bc9f7cc15ee17328c8e3260c05f8d21253d434ea7549cb8eab89a0d17?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 Plot 54 Zeekoe Water 1042 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.844277381119 29.239747524261
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang