Rock Away Beach Condo
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Swellendam Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Vanaf R850 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Rock Away Beach Condo is 'n goed gemeubileerde selfsorg-eenheid wat slegs 900 m van die hoofstrand in die pragtige dorpie Hartenbos in die Tuinroete geleë is. Dit is die ideale plek vir vriende en familie wat op soek is na 'n huislike vakansie-atmosfeer.
Hierdie eenheid bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed en lei na die leefarea, wat gemeubileer is met 'n stapelbed en 'n rusbank. Die badkamer is toegerus met 'n bad, 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe.
Daar is 'n eetkamer met 'n etenstafel en stoele, asook 'n TV vir gaste se vermaak. Die skuifdeure maak oop na die oordekte motorhuis met buitemeubels en braaigeriewe. Hierdie eenheid gebruik omsetters om onaangeraak te bly deur beurtkrag. Veilige parkering is ook op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Cindy Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 3
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 5 Swellendam Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Swellendam Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang