Successfully reported

Rock Cottage

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Goed

Netheid
3.7
Ligging
3.9
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.3
Veiligheid
3.9
Kristian D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Comfort and quiet. This was our 2nd stay, bathrooms nicely upgraded. We just love this place, lots of special family memories.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
Rock Cottage
It was lovely hosting you again. We value you!

Eric V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Lovely bushveld weekend. Beautifully isolated venue away from the hustle and bustle of Mabalingwe, but close enough to the shop and other entertainment. Good amenities and plenty of little creatures came to visit. Fire pit and plunge pool were the cherry on top for us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
Rock Cottage
Thank you, Eric, it was lovely hosting you.

Willie S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Mrt 2024

Ongelooflike uitsig oor die bosveld! Ons het heerlik by Rock Cottage gebly. Die uitsig is ongelooflik en vernaamlik van die klein swembad oor die bosveld uit! Die cottage was mooi skoon en alle geriewe was daar, asook 'n airfryer, skottelgoedmasjien en self 'n pod koffie masjien. Rock Cottage is aan die agterkant van Mabalingwe, en ingang word hoofsaaklik van die Elandsfonteinhek gekry. Mens is egter instaat om deur Mabalingwe self te ry ook, waarvan die grootste gedeelte teerpad is, met die laaste 2 km omtrent grondpad. Soos aanbeveel sal 'n hoër motor beslis beter werk op die laaste stukkie - dis beslis die moeite werd. Lynette was 'n wonderlike gasvrou en ons hoop om weer daar te bly in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Melane B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jun 2025

Fabulous, geriewe uitstekend, sien uit om weer soontoe te gaan! Baie lekker en oulike plek, die geriewe is uitstekend en ons het 'n hele paar verrassings ontvang soos 'n bottelwyn, beskuit, kapsule koffie en Sondag ontbyt. Sal baie graag in die somer wil kom en langer bly. Enigste 2 nadele is die pad soontoe, dit sou baie beter wees om by die hoofhek in te gaan en dan ook die aanwysings is nie goed nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
Rock Cottage
Dit was 'n plesier. Hoop om julle vinnig weer te sien.

Sorene T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.8
Jul 2025

Enjoyed ourselves despite the problems. These were a few issues we experienced: bathroom light not working, bathroom had a bad drain smell (they were reported), sliding doors not opening properly, bedroom blinds need attention, rugs needed on cold floors in bedrooms, no space for clothes in one bedroom, no coffee table or side tables in the lounge, pizza oven but no facilities. Still awaiting breakage deposit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
Rock Cottage
Thank you for your valued feedback.

Vivienne C
Kort verblyf
3.2
Jun 2024

Disappointed. Extremely disappointed. Cottage had not been cleaned from previous guests. Bedding was provided promptly and the place was cleaned the next day. Spoilt the weekend for me.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Lynette
Rock Cottage
Hi Vivienne We are sorry for the inconvenience of the unmade beds. It was my oversight, and we rectified the situation the same evening. We also provided an extra cleaning service the following day and provided free firewood. I am sorry that it spoiled your weekend.

Keith H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Des 2023

Pleasant and peaceful place to relax. In general, this is a quiet, peaceful location and a good place to relax. We were well received and received great hospitality from the owners who were always available for any problems. The cottage needs a lot of maintenance; door handles come off easily, sliding doors are difficult to open, and when it rains, there are a lot of leaks in the lounge area. Also, no hot water in the kitchen.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Helge R
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Des 2023

Ideaal vir 'n paar dae se sielsrus in die bos. Indien jy van absolute afsondering en stilte hou, is dit die ideale plek. Mens is letterlik in die bos met niks en niemand om jou. Ons het dit vreeslik geniet. Baie gaan stap en Mabalingwe-reservaat besoek. Ons sal beslis weer gaan, maar die plekkie kort bietjie aandag. Die kamers en badkamers is bitter klein en beknop met geen kaste of hangplek nie. Die plek is perfek vir 4 volwassenes, beslis nie 6 nie. Die kombuis het ook net die basiese toebehore, maar is gerieflik. In die sitkamer is 'n klein bankie met ekstra kampstoele onder die trap. Aangesien die kamers so klein is, kan die meubels of sitplek in die leefarea beslis opgegradeer word. Die linne was pragtig netjies en skoon. Met begrip dat dit wel in die bos is, kort die plekkie net 'n oordentlike skoonmaak, veral die stoep/braai-area. Lynette was altyd beskikbaar en het gereël dat ons waterprobleem binne minute uitgesorteer word. Baie dankie!

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lucas V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Jul 2022

Ideaal vir die persone wat rus en vrede soek. Linne, beddegoed en matrasse redelik nuut en baie skoon. Volledig toegerus met koffiemaker, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, skoonmaakmiddels ens. Pragtige swembad met lekker braaiplek en pizza-oond. Lynette het ook sommer hout (R15/sak) vir ons laat aflewer vir die kaggel. Bokke en vlakvarke kom kuier in die aand. Klein dingetjies wat krap: Hoewel die cottage baie privaat is kort die badkamers gordyne of blindings. Baie min/geen hangplek in kamers vir klere nie. Daar moet definitief 'n bietjie onderhoud gedoen word op die kaslaaie, deure en stortdeur wat nie mooi oopmaak nie (niks wat 'n bekwame "handyman" nie in een dag sal kan regmaak nie). Yskas sal veel kouer en ekonomies wees as dit weer met gas gevul is. Nie sitplek vir 6 mense nie, wel beddens - ek sou sê gerieflik vir 4 volwassenes en 2 kinders. Mabilingwe se restaurante en ontspanningsgeriewe is 9 km (+-30 min) van die cottage af. Dit is 'n stil teerpaadjie met baie wild en mooi damme. NB: Daar is so 1,5 km grondpad af na die cottage toe wat jy beslis net met 'n voertuig met 'n hoë grondvryhoogte kan ry. Sal enige tyd weer daar bly!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Lynette
Rock Cottage
Dankie Lucas vir julle terugvoer. Ons waardeer dit opreg en kyk na die dingetjes waar ons kan verbeter. Dit sal lekker wees as julle weer kom kuier.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Lynette Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 24

Resensies 314

Op LekkeSlaap 1 maand

Vanaf
R 3 350
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 350
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 350
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the D180, Mabalingwe Game Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA817e75c30edacf1680ef06b7fc45496f70e7ab6d9f75bcc2e27d1bb0600086a2f3495e160cad55d016c0029a0de3138b265e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 350 per nag (plek vir 6) 12 5 1 4 Off the D180 Mabalingwe Game Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -24.822446 28.113926
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang