Rock Cottage
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off the D180, Mabalingwe Game Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Vanaf R3 350 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Rock Cottage is 'n knus, afgesonderde selfsorgkothuis vir 6 mense op 'n privaat plaas in Mabalingwe Wildreservaat.
Die veelverdiepingkothuis het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders, of 6 volwassenes en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n sitkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n bad en oorhoofse stort. Die solderkamer is ingerig met 2 enkelbeddens, en vir gerief word linne en handdoeke voorsien.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, 'n oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, ysmaker asook tee- en koffiemaakgeriewe, en etes kan by die etenstafel geniet word.
Gaste kan ontspan in die sitkamer wat toegerus is met 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi-toegang en oopmaak op onderdakstoep. Boma-braaigeriewe en 'n plonspoel wat oor die reservaat uitkyk, is beskikbaar vir gaste om te gebruik.
Die reservaat spog ook met 'n magdom geriewe en doendinge soos wildritte, wildkyk perde, koue en verhitte swembaddens en 'n buitespa.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Lynette Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 24
Resensies 314
Op LekkeSlaap 1 maand
Ligging
- Off the D180, Mabalingwe Game Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Gaste dink Rock Cottage het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off the D180, Mabalingwe Game Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang