Successfully reported
+12

Rock Ridge Manor

  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 46 Long Street, Loeriesfontein, 8185, Noord-Kaap
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Rock Ridge Manor bied selfsorgverblyf in Loeriesfontein, Noord-Kaap. Besienswaardighede in die omgewing sluit die Fred Turner-museum, Hantam Nasionale Botaniese Tuin, wynlandgoedere en die Namakwaland-blomroete in.

Die verblyf bestaan uit 5 selfsorg-eenhede en 'n hoofhuis met 5 slaapkamers. Vier van die selfsorg-eenhede het dubbelbeddens en die vyfde slaapkamer het ’n dubbelbed en ’n enkelbed. Die eenhede het elk en suite-badkamers met ’n stort, ’n privaat ingang en ’n toegeruste kombuis. Elke eenheid het ook 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging en WiFi.

Die hoofhuis beskik oor ’n gemeenskaplike sitarea en ’n toegeruste kombuis. Die slaapkamers het elk ’n dubbelbed en ’n en suite-badkamer met ’n stort. Ander geriewe in die huis sluit 'n buitebraai-area buite, TV met DStv, lugversorging en parkeerplek op die perseel in.

Daar is ook verskeie doendinge soos voetslaanroetes, bergfietsry, voëlkyk, fietsry en hope vars lug!

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.2
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Elzaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 46 Long Street, Loeriesfontein, 8185, Noord-Kaap
  • Gaste dink Rock Ridge Manor het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 46 Long Street, Loeriesfontein, 8185, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFmNzRlYjE5LWRjZjEtNGRiOC05YWI1LTM3YTU1MTMzOGIxZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 45 5 1 5 46 Long Street Loeriesfontein 8185 Noord-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -30.959815108446 19.441324174404
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang