Successfully reported

Rockhaven Guest Farm

Erica Cottage
Vanaf
Vanaf R 1 675
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Erica Cottage is 'n tweeslaapkamerkothuis met 'n groot onderdakstoep en 'n skaduryke tuin met 'n braai. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n gedeelde badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n yskassie, mikrogolfoond en 'n warmplaat toegerus. Die sitkamer het 'n groot kaggel.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kaggel
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskas
Mikrogolfoond
Stoof
Temperatuurbeheer
Kaggel
Prys sluit in

Selfsorg Beddegoed en handdoeke

Huisreëls

Troeteldiere word slegs toegelaat indien vooraf gereël en teen 'n ekstra koste.
Slegs 1 troeteldier sal by Lavender Cottage en Erica Cottage toegelaat word. Geen troeteldiere word deur die Plaashuis aanvaar nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Lavender Cottage
Vanaf
Vanaf R 2 350
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Lavender Cottage is 'n drieslaapkamerkothuis met 'n uitstekende uitsig oor die perdekamp en die Winterhoekberge. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die ander 2 slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens. Daar is 'n ekstra bed in die sitkamer vir 'n sewende persoon. Die kothuis het 'n sitkamer en 'n kombuis met 'n kaggel, sowel as 'n lieflike onderdakstoep met 'n buitebraai.

Oorsig van kamer/eenheid
3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kaggel
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskas
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Temperatuurbeheer
Kaggel
Prys sluit in

Selfsorg Beddegoed en handdoeke

Huisreëls

Troeteldiere word slegs toegelaat indien vooraf gereël en teen 'n ekstra koste.
Slegs 1 troeteldier sal by Lavender Cottage en Erica Cottage toegelaat word. Geen troeteldiere word deur die Plaashuis aanvaar nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Farm House
Vanaf
Vanaf R 6 190
per nag (plek vir 14)
  • Plek vir 14 persone
  • Geen kinders onder 14
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die groot plaashuis skuil in 'n pragtige tuin met 'n rotspoel en 'n uitsig op die berge agter die grasperk en olyfbome. Daar is 7 slaapkamers met 'n ten volle toegeruste kombuis, 2 badkamers, 'n en suite-toilet en 'n buitestort.

Oorsig van kamer/eenheid
7 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Yskas
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Huisreëls

Troeteldiere word slegs toegelaat indien vooraf gereël en teen 'n ekstra koste.
Slegs 1 troeteldier sal by Lavender Cottage en Erica Cottage toegelaat word. Geen troeteldiere word deur die Plaashuis aanvaar nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 675
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rockhaven Farm, Porterville, 6810, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMxNzVjOTM2LTYzNjEtNGU4OC04NTE2LWUyODRiNTVlMWZlZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 675 per nag (plek vir 4) 16 5 1 5 Rockhaven Farm Porterville 6810 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.927639333761 19.064726793295
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang