Successfully reported

Rocklands on Sea

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.3
Shaun M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Very relaxing and location stunning. The stay was superb.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Geert V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Heerlike kuierplek. Rocklands on Sea is pragtig ingerig en ideaal geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Baie rustig en veilig in pragtige natuurskoon. Baie lekker gebly, dankie. Die verblyf is skoon, gemaklik en met 'n wonderlike uitsig op die see en rotse.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.6
Des 2024

House not to recommend, nice area. When we arrived, there was a terrible smell of fresh paint in the entire house. The entire house needs extensive renovation. Furniture and fixtures are overdue for replacement. Not really clean. We left after one of the three nights we had booked.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Matthew
Rocklands on Sea
Hi Michael, Thanks for your review, albeit an inaccurate one. In fact, the house has been through an extensive renovation, hence your complaints about the fresh paint smell. So that doesn’t really make any sense. Also, the house was painted 10 days before you arrived, so the smell was fresh, not unbearable like you mentioned. This is evidenced by the guests before and after you.

Dorothy D
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Opwindend. Vreeslike lekker plek. Mooiste uitsig. Bobbejane is baie gemaklik, glad nie so wild as wat ons al op ander plekke ervaar het nie. Die verwelkomspakkie was great. Ek het lanklaas om 'n vuur gesit en marshmallows gebraai. Elke dag was 'n belewenis om 'n nuwe diertjie te kon sien. Rocklands on Sea is vreeslik lekker ingerig. Ek het die stort geloof wat nie 'n deur op gehad het nie. Wat 'n lekker ervaring om 'n uitsig oor die see te kan hê terwyl jy jou hare afspoel. Die bed was vreeslik gemaklik om in te slaap. Incheck was baie maklik. Die bobbejane het bietjie belemmer dat ons deure oopmaak terwyl ons daar was, nie omdat ons bang was vir hulle nie. Hulle doen letterlik niks behalwe kom haal kos op 'n baie rustige manier. Maar nadat ons ontbyt gevat is, het ons maar besluit om die deure toe te hou selfs al is ons tuis. Hoewel, mens kan vinnig hul tydroetine optel. Defnitief sal ons weer en weer en weer en weer terug gaan. Rocklands on Sea sal defnitief op ons pensioentoer wees. Geen WiFi of TV wat dit nog lekkerder gemaak het, ons kon bietjie boek lees en kontak maak met die hele familie. Amazing plek en 'n moet besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Delf A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2023

Lovely 4-night breakaway stay in stunning location. House is very comfortable, well stocked. We loved the indoor fireplace. Absolutely beautiful views from the bedrooms. Both bathrooms could do with a shelf/vanity for toiletry items. Visitors must definitely be very vigilant with the hungry baboons!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Erna S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Excellent location with the sea on your doorstep. My husband and I enjoyed a wonderful weekend for our wedding anniversary. The house was neat and clean. Firewood provided in- and outside. The view of the sea was exceptional. There was a problem with the alarm, but security arrived within 5 minutes. Definitely money well spent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marian C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2022

Perfekte ligging. Ons het vir 'n naweek in Rocklands gebly en was baie tevrede met die akkomodasie. Die huis is voor teen die rotse en jy kyk uit oor die see na Kaappunt se vuurtoring. Agter die huis is die ongelooflike mooi berge. Die uitsig vanuit die hoofslaapkamer is onverbeterlik. Die huis het alles gehad wat nodig was met 'n oulike braai area. Ek kan die huis sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephan N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Ongelooflik. Ligging 100%, netheid 100%. Matt vriendelikheid 100%. Alles perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezel S
Kort verblyf
5.0
Mrt 2022

Rustig met pragtige uitsigte. Rocklands on Sea is 'n ideale wegbreekbestemming as jy wil ontsnap van die geraas en bedrywighede van die stad. Dit het 'n lieflike ligging met pragtige uitsigte uit omtrent elke vertrek. Die kombuis is goed ingerig met alles wat jy nodig het. Gaan beslis weer terug kom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Matthew Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 3 200
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 3 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 118 Rocklands Road, Rooi-Els, 7196, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3422ea9105dc7f462bf14b63d1b8ae69ec5f2cfa76f72f21ba07b6ce61e384e31dab10274b853d7bc6e90aca796d5e0b94b2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag (plek vir 4) 15 5 1 5 118 Rocklands Road Rooi-Els 7196 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -34.2992151 18.8141404

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang