Successfully reported
+16

Rockview 43

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 675 Barracuda Boulevard, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Rockview 43 is in 'n veilige kompleks in Hibberdene, 'n kusdorpie in KwaZulu-Natal, geleë. Dit is die ideale plek vir gaste wat op soek is na 'n wegbreek by die see.

Die huis bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en daar is 'n dubbelslaapbank in die leefarea. Die eerste badkamer het 'n stort-oor-bad en die tweede badkamer het 'n toilet.

Die oopplan-leefarea het 'n sitkamerstel, TV en 'n etenstafel met stoele en die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond toegerus.

Veilige parkeerplek en braaigeriewe is beskikbaar. Gaste het ook toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembad wanneer hulle nie die dag op die strand deurbring nie.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Ina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 675 Barracuda Boulevard, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Rockview 43 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 675 Barracuda Boulevard, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3f1040e84984614a6b65e1cb0d718b2d4bb2dfb99ced681d778688d54d72990a514f50824c998c11601aaf525ada3a9ae052?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 5) 4 5 1 5 675 Barracuda Boulevard Hibberdene 4220 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.578417482242 30.573900885983

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang