Successfully reported
+16

Rockview 43

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 675 Barracuda Boulevard, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Rockview 43 is in 'n veilige kompleks in Hibberdene, 'n kusdorpie in KwaZulu-Natal, geleë. Dis die ideale plek vir gaste wat op soek is na 'n seewegbreek.

Die huis bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer met 2 enkelbeddens, en daar is 'n dubbelslaapbank in die leefarea. Die eerste badkamer het 'n stort-oor-bad, en die tweede badkamer het slegs 'n toilet.

Die oopplan-leefarea sluit 'n sitkamerstel, TV en 'n etenstafel met stoele in. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof en mikrogolfoond.

Veilige parkeerplek en braaigeriewe is beskikbaar. Gaste het ook toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembad wanneer hulle nie die dag by die strand deurbring nie.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Ashleigh G
Gesin met klein kinders
5.0
The place was peaceful and relaxing and had a very friendly environment. The beach was. The place was peaceful and relaxing and had a v...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Gerrie C
Gesin met tieners
5.0
Uitstekend. Ja, dit was baie lekker en rustig, en ek het 'n baie mooi uitsig. Ek sal beslis weer gaan, want die opsigter en sy vrou is baie vriendelik...
Sien meer
Jun 2025
Laurette S
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker. Baie dankie vir julle diens en vriendelikheid. Ons het dit baie geniet. Baie dankie vir 'n puik woonstel.
Mrt 2025
Anton W
Gesin met tieners
5.0
Fantasties. Baie dankie aan Fia en Johan wat die opsigters is. Hulle was baie behulpsaam en vriendelik. Dankie ook aan Ina wie se woonstel ons kon geb...
Sien meer
Des 2024
Count K
Gesin met tieners
4.8
A very pleasant experience. Everything was great, the caretaker was very helpful and really on standby.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Ina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 675 Barracuda Boulevard, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Rockview 43 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 675 Barracuda Boulevard, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3f1040e84984614a6b65e1cb0d718b2d4bb2dfb99ced681d778688d54d72990a514f50824c998c11601aaf525ada3a9ae052?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 5) 5 5 1 5 675 Barracuda Boulevard Hibberdene 4220 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.578417482242 30.573900885983

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang