Successfully reported
+63

Rockwood Farm

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R303, Rockwood Farm, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Rockwood Farm is in die Sneeuberg-bewarea geleë wat 'n groepering van sowat twintig verbinde plase is wat langs die westekant van die Cederberge loop, 7 km buite Citrusdal. Die gasteplaas bied pragtige uitsigte oor die Cederberg-bergreeks, en gaste kan lang landwandelings en manjifieke natuurskoon geniet. Gerieflike selfsorgverblyf word gebied in 3 unieke kothuise wat uitmekaar gespasieer is vir privaatheid, en almal met manjifieke uitsigte en privaat rotspoele.

Die elegante en ruim Cedar House bied slaapplek aan 8 gaste in 4 slaapkamers, en sy sitkamer, eetarea, leeskamer en stoep bied lieflike uitsigte oor die Suidelike Cederberge. 'n Oorvloedige voëllewe kom gereeld in die leliedam voor die huis, terwyl water wat aanhoudend in die 'sloot' net onder die stoeptrappies vloei, bydra tot die omliggende vrede en rustigheid. Daar is braaigeriewe vir die somerdae wat buite deurgebring word, en daar is verskeie spesiale plekke vir piekniek.

Wild Olive Cottage is gemeubileer en versier met 'n lieflike, ingetoë elegansie; beskik oor 2 dubbel en suite-slaapkamers. Die kothuis spog met 'n Jetmaster-kaggel en Franse deure wat na die stoep oopmaak vanwaar gaste berg- en vallei-uitsigte kan geniet. Braaigeriewe word voorsien en die kothuis kyk uit oor 'n privaat rotswembad wat die hele jaar vol vars rivierwater is.

Rockwood Cottage bied slaapplek aan 6 gaste in 3 slaapkamers en beskik oor gehaltemeubels, insluitend inheemse geelhout, en oorspronklike skilderye. Die kothuis spog met 'n kaggel en Franse deure wat na 'n ruim stoep lei, van daar af kan gaste die uitsigte en die sagte geluid van die stroompie net onder geniet. Braaigeriewe is onder die eikebome, en 'n privaat rotspoel wat regdeur die jaar gevul is met vars rivierwater, sorg vir heerlike somersdae buite deurbring.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Patricia J
Saam met lewensmaat
5.0
Sublime. Sublime! So private and quiet! We will most certainly be back.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Renee D
Saam met vriende
5.0
We hiked, swam, explored and relaxed. What more could one want? We had a fantastic time at Rockwood and would definitely be back. The a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Alf T
Saam met lewensmaat
5.0
An awesome venue in a tranquil and natural setting. The cottages at Rockwood Farm are beautiful and blend in well with the superb setti...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Wilma S
Gesin met klein kinders
5.0
Magical. Magical Rockwood Farm truly is breathtaking, offering so much for all ages. This must be on your bucket list of places to visi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Francois S
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic experience. Theresa is an excellent hostess. The location is beautiful. Private rock and swimming pools are exceptional. Roll...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Theresa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Off the R303, Rockwood Farm, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rockwood Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R303, Rockwood Farm, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkAGwYwKQP4mp8VTcZdsY1nQ96tuLSabLnIAoLHSt2KPgMwOokI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4) 55 5 1 5 Off the R303 Rockwood Farm 7340 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.625163748064 19.063137718455
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang